Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39539 resensies.
Lizette S. - 31st December 2017
staying in Reebok, Wes-Kaap
Ligging is perfek naby Hartenbos, Mosselbaai, Groot Brak en Klein Brak.
Pieter L. - 31st December 2017
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Goed geleë en sentraal om van daar af dinge te doen.
Henri W. - 31st December 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtige bestemming, nog 'n diamant in die Suid-Kaap se skatkamer!
Stef B. - 31st December 2017
staying in George, Wes-Kaap
Baie dinge om te doen in omgewing. Puik weer.
Yvonne K. - 31st December 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Net 'n voorstel oor die eenheid, miskien 'n goeie idee om "window filming" aan die onderste gedeelte van die venters te sit vir meer privaatheid en dit sal die eenheid heelwat koeler maak.
Lulu T. - 31st December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker veilige vakansieplek vir gesinne en families en mooi skoon met moderne geriewe.
Danelle S. - 30th December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
What a beautiful little town! We will be back.
Orrmay G. - 30th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is beslis 'n besoek werd. Baie opvallend was hoe netjies en skoon die dorp is. Baie om te doen. 'n Nuwe hoogtepunt was die Zipline.
Orrmay G. - 30th December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieoord.
Linda S. - 30th December 2017
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Ek het dit waardeer dat my motor in 'n motorhuis kon staan!
Kolie S. - 30th December 2017
staying in Merweville, Wes-Kaap
Netjiese, skoon dorpie met ryke geskiedenis.
Frans K. - 30th December 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Goeie omgewing.
Adri V. - 30th December 2017
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Great plek om te wees met lieflike straat kafee'tjies en eetplekke.
Emile V. - 30th December 2017
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Baie rustige en veilige omgewing. Sentraal tot baie plekke in Durbanville.
Kobus D. - 30th December 2017
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Sentraal geleë sover winkelsentrum-benodighede asook ander besienswaardeighede.
Erik O. - 30th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Het nie besef hoe baie toeriste aktiwiteite daar is.
Derick M. - 30th December 2017
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Die dorpie L'Agulhas is prentjie mooi met die mooiste uitsigte oor die see en ook van die ligtoring. Die ligtoring self en museum is 'n moet om te sien en te beleef. Sal graag 'n huisie daar by die see wil hê.
Nelia M. - 30th December 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettysbaai is my gunsteling dorp vir die feit dat strate on-geteer is, daar min winkels is en geen straatligte nie. Die see aan die een kant en die pragtige berge aan die ander. Die beste van beide wêrelde as jy n buitelig-mens is!
Tanya S. - 30th December 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige vakansie plekkie!
Rene P. - 30th December 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Loved it, would one day like to own property there.
Jeanine V. - 30th December 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness is 'n wonderlike, skoon plek. Het baie veilig gevoel. Klomp verskillende eet plekke met fantastiese kos keuses. Sal definitief Wilderness aan beveel vir vakansie.
Cezanne L. - 30th December 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Vermont is 'n pragtige kusdorpie en alles is binne bereik, soos winkelsentrums, strand en restaurante. Mooi staproetes en bergfietsroetes om te benut. Voorwaar 'n regte vakansiedorpie.
Brigitte L. - 30th December 2017
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Baie rustig en stil. Nog in ontwikkeling maar het baie potensiaal.
Lorinda G. - 30th December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie stil en rustig.
Hazel A. - 30th December 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Fantastiese omgewing natuurskoon asemrowend. Strande skoon en daar is lewensredders op die strande.
Eddie M. - 30th December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Te winderig.
Simone B. - 30th December 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Fantastiese vakansiebestemming! Baie toeriste gedrurende die feesseisoen.
Roesgane P. - 30th December 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige en rustige buurt.
Carien O. - 30th December 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Absoluut fantasties - lekker sentraal tot wynplase, aarbei plase, lughawe, Kaapstad, aktiwiteite, see en strand.
Gwen D. - 30th December 2017
staying in Napier, Wes-Kaap
Brighten up the main road.
Aurial A. - 30th December 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs.
Johan N. - 30th December 2017
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Veilige stil buurt waar mens met gerustheid gaan stap of draf. Naby Tygerberg Mall.
Joke D. - 29th December 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Museum was geweldig interessant. Veral ouer dame wat daar werk en vloedramp self beleef het, het vertelling nog lewendiger gemaak.
Elzette T. - 29th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met wonderlike restaurante.
Johann L. - 29th December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie.
Anneline B. - 29th December 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtige, skoon strand en veilig was regtig die moeite werd.
Wilna L. - 29th December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Beautiful area - a lot of outdoor activities to do.
Leon T. - 29th December 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Kan baie sterk aanbeveel.
Elsje V. - 29th December 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtig.
Johan K. - 29th December 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige plek om vakansie te hou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]