Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Stellenbosch, Western Cape

Slaley Country House

"Wat meer kan mens verwag as jy die wynroete wil besoek! Ideaal!"

Mossel Bay, Western Cape

MeTime Guest house & Self catering

"’n Lekker dorp, vriendelike mense en boonop praat baie mense Afrikaans."

Still Bay, Western Cape

See-Struis

"Baie veilig, baie goeie restaurante en pragtige skoon dorp."

Mossel Bay, Western Cape

Withuis

"Dis die beste plek om te ontspan."

Mossel Bay, Western Cape

De Branders 9

"Uitstekende vakansiedorp met baie aktiwiteite en sentraal geleë."

Cape Town, Western Cape

Aandvari Zeezicht

"Besoek Die Damhuis in Melkbosstrand. Geskiedkundige gebou en restaurant. Besoek Kirstenbosch Botaniese tuin met sy canopy walk, sowel as die Aquarium, V&A Waterfront."

Oudtshoorn, Western Cape

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Baie besienswaardighede het ons gehelp om die kinders besig te hou."

McGregor, Western Cape

Uitvlugt Cottages

"Klein verskeidenheid van eetplekke."

Still Bay, Western Cape

Albatros @ Stilbaai

"Een van die mooiste plekke in die wêreld."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Het die grotte en omgewing vreeslik geniet."

West Coast, Western Cape

Jantjieskraal Cottage

"Baie nuwe plekkies om te ontdek!"

Tulbagh, Western Cape

L'Bloom Country House

"Lieflike omgewing, vele attraksies, wynplase en heerlike restaurante."

Western Cape

Cedarpeak Mountain Cottages

"Diverse bestemmings. Kan by die see ontspan, wildkyk, stilte ervaar in die berge. Watookal jou behoeftes, die Wes-Kaap beskik oor die perfekte bestemming."

Beaufort West, Western Cape

Olive Grove Guest Farm

"Die enigste groot attraksie is die Sentraal Karoo Park wat beslis 'n dagbesoek of meer werd is."

Mossel Bay, Western Cape

Innikol 38

"Baie netjiese en skoon omgewing. Alle geriewe is binne 5 minute se ry beskikbaar. Lekker, ontspanne, vriendelike atmosfeer."

Cape Town, Western Cape

603 Nautica

"Best loved city in SA."

Piketberg, Western Cape

La Liberté

"Dis waar ek op skool was. Was baie lekker om Piketberg as toeris te ontdek. Sal graag weer die dorp besoek om na die museum te kyk en die historiese roete te stap."

Mossel Bay, Western Cape

Estoril 6

"Mosselbaai bly maar net 'n pragtige plek."

Knysna, Western Cape

Knysna Houseboat Evening Star

"Net baie besig, ek sal nie daar wil bly vir die hele vakansie nie, maar dit was 'n baie mooi en aangename ondervinding."

Mossel Bay, Western Cape

59 LongSantos

"Definitief die hartjie van die Suid-Kaap met 'n ryk geskiedenis en baie om te doen."

Swellendam, Western Cape

Aan de Bergen Guesthouse

"Wonderlike plek met baie historiese geskiedenis, ons het altyd net verby gery, maar sal enigeen aanraai om in te draai en Swellendam te besoek. Wonderlike gastehuise, eetplekke en baie ander plekkies om te besoek."

McGregor, Western Cape

McGregor Backpackers

"Kan Lord Winery aanbeveel vir wynproe en vir heerlikke kos. Lekker gekuier by At the Courtyard."

Velddrif, Western Cape

Quay West

"Velddrif is fantasties ek sal beslis weer ‘n besoek aflê. Bokkomlaan is ‘n moet met ‘n paar restaurante, bokkoms en die Crackling Rosie-boot wat vir 2 ure op die Bergrivier vaar was ‘n hoogtepunt. Die honderde pienk flaminke was pragtig om te sien."

Knysna, Western Cape

Knysna Belle Guest House

"Great seafood at the waterfront with beautiful views."

Arniston, Western Cape

Arniston Seaside Cottages

"Die mense is vriendelik en die omgewing is baie veilig. Beslis 'n plek waarheen ek my kinders (tieners) sal bring. Die omliggende dorpe bied baie besienswaardighede en aktiwiteite om te doen."

Dwarskersbos , Western Cape

Esprit da Sea

"Beslis 'n wegbreekplek vir almal. Baie nice plek en sal beslis weer teruggaan."

Stellenbosch, Western Cape

Paradyskloof Eenheid

"Stellenbosch en omgewing bly uniek."

McGregor, Western Cape

Easy 4 Dayz

"Friendly people, really safe and a treasure which is untouched, it's lovely and quaint."

Page
Page 683 - Showing 20461 to 20490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers