LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Rietspruit Country Cottage

"'n Omgewing wat elkeen eenvoudig moet ervaar!"

Witsand, Wes-Kaap

Oloitokitok

"Very cool and safe and also very clean little."

Breederiviervallei, Wes-Kaap

Keisie Cottages

"Kom verkwik jou siel in die vallei. Gaan op Protea se trekkerrit, dit is 'n ware belewenis en hul potjiekos heerlik. Die stilte en natuurskoon sal jou na jou asem laat snak."

Witsand, Wes-Kaap

Beachcomber Holiday Apartments

"Dit is die perfekte plek om weg te breek na toe om 'n rustige tyd te hê. Vriendelike mense en baie veilige plek. "

Lake Brenton, Wes-Kaap

Glen House

"Weggesteekte skat."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Eldorado Ostrich Divaz

"Rustige dorpie en pragtige landskappe. "

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie. "

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Oribaai Oppibaai Bydibaai

"Mooi skoon strande met minimale oor bevolking op die strande."

Yzerfontein, Wes-Kaap

174 Atlantic Drive

"A beautiful place for a holiday destination."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Lovely place for a weekend break away with you spouse or friends. There is not much to do for kids but in general it is a lovely place with a good vibe."

Duynefontein, Wes-Kaap

Die Melkboksie

"Veilig, stil, rustig."

Weskus, Wes-Kaap

Afsaal Cottage

"Omdat ons die Tietiesbaai Jazz-fees bygewoon het, het ons nie veel tyd gehad om te verken nie, maar Paternoster is 'n lieflike kusdorpie met 'n rustige atmosfeer wat stadsjapies soos ons, kon geniet. Die seekos en lieflike restaurante was natuurlik topgehalte."

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"As jy op soek is na rus en vrede of om kwaliteit tyd saam jou geliefdes te spandeer, dan is Yzerfontein die moet plek om te besoek. Die strand is een van die mooiste op die Weskus en nie te praat van die gasvryheid van hul inwoners nie."

Brackenfell, Wes-Kaap

Time Off

"Nice and quiet suburb."

Vishoek, Wes-Kaap

Craven Annex

"Great vibe, very safe and secure, lots of travel paths through the mountains and to top it off an amazing Beach!"

Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 202

"Ongelooflike uitsigte op Tafelberg, heerlike strand en restaurante in die omgewing. Heerlik en aan te beveel."

Struisbaai, Wes-Kaap

Hoofweg 83 Struisbaai

"Heerlik, uitstekend. Love the place."

Agulhas, Wes-Kaap

Happiness

"Beautiful place. Amazing houses with awesome views. Safe and clean."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Slakkepas 18

"Lekker plek vir 'n wegbreek van die stad en besige lewe."

Voëlklip, Wes-Kaap

78on5th in Hermanus

"Al lot of beaches in surroundings."

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Oudshoorn het baie te sien, maar mens mis openbare en skoon toiletgeriewe in die dorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Beaufort-Wes het alles wat jy sal benodig vir jou verblyf en 4Sheep restaurant gee altyd goeie diens."

Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Pragtige woongebied. "

Franschhoek, Wes-Kaap

Maison Chablis

"Ek het my paar dae in Franschhoek baie geniet!"

Wildernis, Wes-Kaap

Summerlane BnB

"Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Mooi dorp en 'n goeie halfweg na die Kaap."

Strand, Wes-Kaap

301 On Beach

"Die strand baie skoon, baie eetplekke, winkels om inkopies te doen, veilig en heerlike swemstrand."

Blad
Blad 768 - Wys 23011 tot 23040
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!