Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Wilderness offers beautiful beach, hikes and walks, activities for children, adventure sport (MTB, paragliding, surfing, kayaking, trail running, etc), markets, restaurants, all in close proximity."
"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."
"Ons kon nie 'n ordentlike restaurant opspoor nie. Miskien het ons op die verkeerde plek gesoek. Rustige plek waar mens regtig kan uitspan met pragtige natuurtonele."
"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."
"Ons het ;n heerlike middagete by The Grapevine geniet. Alhoewel ons op toemaaktyd daar aangekom het, het hulle ons nog steeds vriendelik bedien. Ons het ook 'n uitstekende wynproe by Hebron gedoen. Was baie beïndruk met Jeanine wat die wynproe aangebied het. Sal dit beslis aanbeveel. "