Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Christelle V. - 7th December 2015
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi area en sentraal geleë.
Elma V. - 7th December 2015
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Goeie area, net baie verkeer.
Vanessa P. - 7th December 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna en omgewing het geweldig baie vir enige toeris om te verken.
Vanessa P. - 7th December 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lekker sentraal geleë teen 'n pragtige deel van die kus.
Vanessa P. - 7th December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Veral die Karoo Nasionale Park behoort 'n trekpleister te wees.
Mike F. - 6th December 2015
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Great place with great beaches and scenery, nice hiking trails if you are into that sort of thing.
Kim H. - 6th December 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up.
Engela D. - 6th December 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Net eenvoudig mal oor Bloubergstrand.
Mubashir S. - 5th December 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
As mens na 'n vakansieoord kom om te rus, moet jy nie gedurend luister na musiek wat oor 'n luidspreker uitgesaai word nie. Bo alles, is dit ook nie jou tipe van musiek nie! Dit is net 'n geraas en jy betaal baie geld on te kom luister na ander se gebler. Ek voel dis my reg as ek betaal en daar moet iets aan die saak gedoen word.
Nadia B. - 5th December 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
By Witsand waai die wind jou weg. Lekker see vir swem en visvang en heerlike strand vir stap.
Krige V. - 5th December 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel.
Cobus V. - 4th December 2015
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing met ver uitsigte oor die oseaan.
Lene D. - 4th December 2015
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
Nice if you want to stay outside Cape Town, but still be able to go there in a short while.
Annedien D. - 4th December 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Daar is meer as genoeg "charming" eetplekkies en die strand maak voorsiening vir lekker lang ente se stap.
Charlton K. - 4th December 2015
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Baie sentraal en vining om by die winkels te kom.
Hennie L. - 4th December 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Lekker naby aan verskeie bestemmings.
Daan D. - 4th December 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Verkeer is 'n nagmerrie.
Jaco H. - 4th December 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Louise V. - 4th December 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek!
Frik B. - 4th December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Werner F. - 4th December 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand was fantasties en sal enige tyd weer soontoe gaan.
Antoinette B. - 4th December 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand bly 'n wonderlike vakansiebestemming. Die weer het wonderlik saamgespeel!
Edwina J. - 4th December 2015
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Ek sal weer gaan kuier.
Martin C. - 4th December 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Next time we come in September or October when the whales swim in front of the room.
Lothar S. - 4th December 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Small, but nice town.
Joyce D. - 3rd December 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n gem wat nog nie ontdek is nie. Hoop dit bly so. Bly ons kon 'n naweek daar deurbring.
Lize N. - 3rd December 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie mooi plek as jy wil gaan ontspan en net wegbreek van alle geraas af.
Jaco C. - 3rd December 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
We liked the character of Beaufort West as a Karoo town, were impressed with the cleanliness of the streets in the CBD and the area where we stayed. Must mention the mutton and food of the new 4 Sheep Restaurant.
Cynthia G. - 3rd December 2015
staying in Darling, Wes-Kaap
Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon.
Marlene N. - 3rd December 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Daar is nie veel te sien in Saldanhabaai nie. Jy moet uitry Paternoster of Jacobsbaai toe om bietjie weg te kom.
Zakhele D. - 3rd December 2015
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Tamboerskloof has a variety of vibrant hanging out places and restuarants, great area!
Anzelle S. - 3rd December 2015
staying in Parow, Wes-Kaap
Smithland is naby genoeg aan die N1 om dit toeganklik tot toerisme plekke te maak.
Christelle J. - 3rd December 2015
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Pragtig. Monaco gevoel!
Christine N. - 3rd December 2015
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die Moederstad het baie om te bied.
Matilda B. - 3rd December 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie winderig - altyd!
Dina M. - 3rd December 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei.
Lizhette G. - 3rd December 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en baie vriendelike mense.
Janine V. - 3rd December 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn kan vrek warm word.
Hennie H. - 3rd December 2015
staying in Muldersvlei, Wes-Kaap
Kan dit baie sterk aanbeveel.
Magda B. - 3rd December 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n pragtige plek - vernaamlik hierdie tyd van die jaar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za