Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"The Grapevine Coffee Shop in Citrusdal hoofstraat het die heel beste kaaskoek - die moeite werd om dit te proe!"
"Pragtige dorp. Bid dat dit gou sal reën en droogte gebreek sal word. Ons het die buitelugkonsert (Tribute to Andrew Lloyd Webber) by die Celebratio-plaas baie geniet."
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!"
"The area is growing so quickly, it is so beautiful, the ocean, surf, sand and the bonus of shopping. It is like being on a tropical island, but with lots of malls! Everything you need is at your fingertips, we love Table View."
"This was our first visit to Port Owen and we thoroughly enjoyed the long weekend. A visit to the Marina and Charlie's Brew is a must. Loved watching the anglers at Laaiplek as well."
"Pragtig en nie te ver van sentraal-geleë besienswaardighede nie. Restaurante en kroeë is fantasties."
"Didn't go to Worcester, but the scenery and wine tasting venues in the local area are great!"
"Kon nie glo die dorp is so skoon en netjies nie. Restaurante is uit die boeke. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"
"Paternoster is klein genoeg om 'n wegbreek van die gedruis te beleef. Die mense is vriendelik en behulpsaam."
"Baie om te sien. Kon die warmte en vriendelikheid van die mense voel in die plek. Het baie ervaar deur by verskillende plekke in Tulbagh te stop."
"Adventurous, we're definitely coming back to explore more of what Robertson has to offer!"
"Vir die persoon wat lekker wil gaan rus en kop skoonmaak, is Lambertsbaai die plek. Immers daar gebore en sal altyd my wortels daar gaan optel. "
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
High Season Farm Luxury Cottages & Venue"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."
"Für einen zwischstopp gut geignet. Schön gelegen. Essen im Golf Club Restaurant zu empfehlen."