LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"My pa het familie gehad wat in Worcester gebly het en wou net weer 'n slag sien hoe dit daar lyk. Groot was my verrassing toe ek Trappestraat herken en ook die huis waar my pas se suster gebly het tot sy oorlede is 42 jaar gelede."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Pragtige dorpie en soos ervaar met die ander Karoo dorpe, skoon en netjies."

Tulbagh, Wes-Kaap

House 22 Tulbagh Road

"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "

Ceres, Wes-Kaap

Ceres Cottage

"Ceres is 'n pragtige en skoon dorp in vergelyking met ander plattelandse dorpe."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Netjiese en skoon dorp. Rustig in Oktober. Ideaal vir stedelinge wat wil wegbreek van die gewoel. "

De Kelders, Wes-Kaap

Queensview

"A lovely spot especially for whale watching."

Witsand, Wes-Kaap

Ferdi-Sue Accommodation

"Witsand is 'n moet om te besoek, veral as mens graag walvisse vanaf die strand wil sien. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Allikreukel

"Baie vriendelike mense. Heerlike wandelroetes. "

Langebaan, Wes-Kaap

Casa Mundo

"Good base to explore the West Coast."

Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Whale Sea

"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Dupagi Self-catering Unit

"Die dorp moet net minder bedompig wees. "

Big Bay, Wes-Kaap

Anchors Away

"Mooi geleë met goeie fasiliteite, inklusief, goeie hospitaal."

Santosbaai, Wes-Kaap

Santos Express

"Dit is iets anders. Baie nice!"

Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Kwaliteit en bekostigbare verblyf, sentraal geleë."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Bea's Place

"Die strand was nie oorbevolk soos byvoorbeld die Strand of Gordonsbaai nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Amanda's Cottage

"Lekker Karoo-dorp!"

Heather Park, Wes-Kaap

Bethans

"Ons het baie van Heather Park gehou. Dit was vir ons sentraal om na enige punt in George te ry. Ook naby die lughawe en om Groot Brak Rivier en omgewing te besoek."

Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home Imhoffs Gift

"Alhoewel Kommetjie weggesteek is agter die berg, is dit tog so sentraal om gou vir 'n rit te gaan oor Chapmans Peak. Jy kan kies om of Simonstad toe te gaan of Houtbaai vir lekker vars vis en skyfies. Dan is daar ook die pragtige strande in die omgewing van Boulders Beach in Simonstad tot Muizenberg is net ongelooflik. Dan is daar ook die Longbeach Mall se lekker eetplekke en winkels. Dit als het gesorg vir die beste vakansie ooit."

Velddrif, Wes-Kaap

Netan-El Self-catering

"Ek wil daar kom bly, regtig, dan altyd met vakansie wees."

Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane

"Baie mooi dorpie."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Die Kroon

"Stil en rustig."

Paarl, Wes-Kaap

A'Queenslin Guesthouse

"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Voëls is goed. Muisbosskerm neem net groepe. Goeie Spar."

De Kelders, Wes-Kaap

Grondjie-Gaatjie

"Baie beter om walvisse te gaan kyk in Gansbaai/Kelders en Stanford Cove as in Hermanus. Hermanus het ontereg die naam, maar Gansbaai is die plek om te wees."

Herold, Wes-Kaap

Over the Mountain Guest Farm

"Dit is 'n pragtige omgewing vir natuurliefhebbers."

Witsand, Wes-Kaap

Breede 201

"As jy gaan visvang, maak seker die wind waai nie erg nie."

Blad
Blad 843 - Wys 25261 tot 25290
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!