LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Moreson Manor

"Baie mooi en rustig vir iemand wat net wil wegbreek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Nuwe gunstelingplek vir 'n wegbreek van die stad!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Breathe Inn

"Uitstekende vakansieplek vir jongmense, ouers en kinders en lieflike strand."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Little Rock Guest House

"Leker rustige dorpie, baie ontspannend."

Muizenberg, Wes-Kaap

Sea Spray Chalet

"Great area. Lots of activities for families. "

Witsand, Wes-Kaap

Hoekhuis

"Witsand se plaaslike inwoners is spesiaal!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills House and Flat

"Rus vir jou siel. Spandeer tyd in die natuur en vind jouself. Vind die eie ek in jou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze

"Puik dorp en vakansiebestemming."

Robertson, Wes-Kaap

The Grand Hotel

"Lekker plek om daar te bly. Als is naby. Jy hoef nie ver te loop nie en sal weer vir Robertson besoek."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea Views

"Dit is hier waar jy bietjie batterye kan herlaai na 'n harde week!"

Tergniet, Wes-Kaap

Uitkyk See Toe

"Met the kindest people. Shops are all nearby."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Bergrosie

"Baie rustige plek."

Struisbaai, Wes-Kaap

Alkantsee

"Beslis die plek as jy wil ontspan."

Strand, Wes-Kaap

The Little Flower

"Heerlik plek om vakansie te hou, baie lekker winkels in Strand en Gordon's Bay."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Carpe Diem

"Stellenbosch is beautiful."

Hartenbos, Wes-Kaap

Oester 202

"Lieflike plek en lieflike weer."

Plattekloof, Wes-Kaap

50 on Theal B&B

"Great place to travel to. "

Fairy Glen, Wes-Kaap

Bergsig Inn

"Baie netjies, skoon en veilige buurt. Mense vriendelik en naby winkelsentrum. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

88 JVR

"Uitstekende vakansieplek, veral as jy kinders by jou het."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Atlantic Postcard

"Pragtig, een van my gunsteling omgewings as ek in die Kaap moet bly en werk."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kaalvoet

"Netjiese, skoon dorp."

Merweville, Wes-Kaap

Net Genade

"As ek die dorp in een word kan beskryf, is dit vrede."

Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Sal sterk aanbeveel. Sien uit na volgende besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

El Dorado 65 Luxury Self-Catering

"Lekker vakansiedorp en baie om te doen."

Atlantic Beach Golf Estate, Wes-Kaap

@ theWaves

"Beautiful place, but an eye opener. Not for the fainthearted. I did find the place clean on day one. Hence the rating."

Blad
Blad 847 - Wys 25381 tot 25410
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!