Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Oudtshoorn is a great little country town. But has all the amenities you need. There are many things to do, not just the caves and ostrich farms. We could have stayed longer."
"My kinders was jare gelede daar en hul dink dis een van die mooiste plekke waar hul al was, voel veilig om in die aand op strand te gaan stap, ons sal weer as gesin daar wil tyd gaan deurbring."
"Heroldsbaai is diep in my hart, hier het ek as kind saam met my grootouers gekom en dit is nog steeds vir my die beste strand ooit."
"Miskien nie die beste swemstrand nie, maar heerlike weer en nie so mal besig soos die meer gewilde strande. Kinders kon heerlik in die sand speel en ons kon ontspan. Alles is naby en kan na gestap word."
"Liefdevolle, vreedsame, rustige plek. Dorp is baie netjies en al sy mensies so vriendelik."
"Alles hier was net positief. Sal weer daarheen gaan en sommer moeite doen om dit weer te doen."
"A small fishing village with not much to do, but perfect for exactly that reason when you want to just relax!"
"I loved everything about the place. You are amazing. Thank you and I will be back."
"As always Die Voor Bay (Mossel Bay) is the destination. The beaches and closeness to malls and everything else is great."
"The perfect place to go if you do not want to travel more than an hour from Cape Town."
"Mooi area. Nie juis tyd gehad om rond te ry nie, behalwe Birds of Eden. Beslis 'n moet wanneer in daardie omgewing. Plettenbergbaai net baie besig - Desember seker 'n nagmerrie."
"Baie werklose persone wat in die strate rondloop, gee 'n mens die indruk dat veiligheid 'n probleem mag wees."