Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "
"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "
"Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Lemon Rind"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."
"Ons was op 'n Dinsdag daar en die eetplekke was basies toe gewees in die dorp."
"Heerlike strand om in te swem asook stappaadjie langs die rotse. Sentraal geleë vir besoeke aan Kaappunt, Simonstad, Kalkbaai en Kommetjie omgewing. Die verkeervloei gedurende spitstye in die hoofstraat is stadig. Ons sal na 9 in die oggende (weeksdae) met 'n motor daar probeer ry. "