Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Voel jammer vir mense in Beaufort-Wes oor hulle waterprobleme. Hoop regtig hulle kry gou genoegsame reën."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Chic Shack

"Die tipe plek waarheen jy wil trek."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"We suggest for drinks, tasty food and great friendly conversation go and see Glen (Barman) and the rest of the guys at Bistro Blues. You have to stop and try the Turkish delight shake at the Roadkill Café, as well as take a picture with the owner at Ronnie's Sex Shop. A must is to take a cruise through the Tradouw pass, stop at the Stonehaven Nature Reserve and walk to the rock pools, take a dip if its warm enough. Make your way to Suurbraak and eventually Swellendam."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Grabouw bied baie vir die besoeker. Die nuwe Elgin Railway Market en lieflike wynkelders om te verken, Peregrine padstal en soveel meer. Puik vir stappers en bergfietsryers en nog soveel ander aktiwiteite."

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Bonne Esperance Guest House

"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne loopafstand."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Very friendly people, great eating places and service is absolutely on point."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Waterblom in Pringle

"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."

Velddrif, Wes-Kaap

Netan-El Self-catering

"Was nog altyd mal oor die area en Weskus."

Yzerfontein, Wes-Kaap

85 on Dassen

"Die mooiste kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier!"

Redelinghuys, Wes-Kaap

Affi Plaas

"Redelinghuys itself, though very beautiful and rustic, is very secluded and does not have the basic shopping centres and banking facilities that are necessary in modern day life and may therefore not be central and convenient enough for some tourists. It suited us well as we had to be in Elands Bay and Redelinghuys and we had a tranquil get away in the process."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Gaan eet beslis ontbyt by Nancy se Teekamer! En dalk ook 'n middagete. Die beste bobotie wat ek nog ooit geëet het. En die diens is vriendelik en puik. Doen die moeite om die Pakhuispas te ry in die rigting van Calvinia en stop gerus by Travellars Rest vir 'n koppie koffie. Clanwilliam is 'n oulike klein dorpie met vriendelike mense."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Was my eerste keer daar en ek dink dis 'n moet vir elke toeris om daar te gaan draai. Vriendelike mense, heerlike disse."

Constantia, Wes-Kaap

Camelot in Constantia

"Ek het blyplek gesoek vir 5 mense. Toe ek daar kom toe weet die eienaar nie ons is 5 wat inklok nie. Op my aansoek het ek duidelik gesê ons is 4 volwasssenes en 'n kind. Gelukkig het sy 'n ekstra matras gehad. En sy het nie 'n probleem daarmee gehad nie."

Paarl, Wes-Kaap

5 Konings Guest House

"We did not experience the town. Just stayed overnight."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Egte Weskus-gasvryheid in hierdie dorpie met soveel karakter."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Ou, rustige dorp, met verskeie opsies om te besoek. "

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Na-uurse vermaak is maar skraps. Daarom sal 'n TV in die kamer verwelkom word."

Voorbaai, Wes-Kaap

Diaz Beach Mosselbay

"Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Citrus-Inn Unit 1

"Die 2018 blommeskou in die Blommekerk was iets besonders."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Dit was nou ons derde besoek aan Lambertsbaai en elke keer kom ons terug na dié Weskusdorp met sy besondere atmosfeer en gasvryheid."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hawerland

"Lovely, clean and friendly town."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Kumoya

"Beautiful views. Lovely beach, especially nice in summer. "

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

21OnKleinKaroo

"Baie oulike dorp. Bid vir reën vir julle en is beslis die moeite werd om daar vakansie te hou. Skoon en netjiese dorp met vriendelike mense. "

Blad
Blad 919 - Wys 27541 tot 27570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang