Resensies van West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.47 uit 5 gekry volgens 3285 resensies.
Roy V. - 20th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Uitstekende plek om net te rus.
Johannes M P. - 20th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!
Lizelle S. - 18th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Baie rustig. Ideaal vir ontspanning.
Sunelle V. - 17th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Stunning wegbreekplek. Pasop net vir die grypdiewe.
Francois V. - 17th July 2018
staying in Jacobsbaai, Weskus
Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense.
Luc L. - 17th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Mooi om te gaan kuier.
Karin H. - 17th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie.
Erica B. - 17th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Beeldskone vissersdorpie.
Michelle C. - 17th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Nice and tranquil.
Shana J. - 17th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Family location.
Sinead M. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Exceptional, great service.
Jo-anne D. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Weskus
By Spar val mense jou heeltyd toe om iets te koop of sommer net te bedel. Jy kan niks in vrede doen in dorp sonder om deur hulle oorval te word nie.
Joanne W. - 16th July 2018
staying in Dwarskersbos , Weskus
Vrek oor die Weskus en is 'n pragtige skoon plekkie.
Beverly R. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem.
Norlene C. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Weskus
Baie rustige kusdorpie, groter verskeidenheid winkels sou dit nog beter maak.
Kaylan H. - 16th July 2018
staying in Velddrif, Weskus
Very nice place. Everyone is friendly.
Maggie W. - 16th July 2018
staying in Golden Mile, Weskus
Elke sent werd en definitief 'n toeriste bestemming.
Deon C. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Weskus
Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen.
Daverne D. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves.
Muri-zann D. - 16th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!
Hannes B. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Weskus
Lambertsbaai is nie wat dit was nie, maar bly 'n moet as langs die Weskus gereis word.
Anna V. - 15th July 2018
staying in Lambertsbaai, Weskus
Mooi plekkie,
Roland D. - 14th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Die rustige en veilige atmosfeer in hierdie pragtige en netjiese Weskusdorp sal my altyd by bly. Hier is genoeg om oud en jonk besig te hou.
Erika V. - 13th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Mooi skoon dorp met interessante verskeidenheid van winkels en eetplekke.
Jacques V. - 13th July 2018
staying in Jacobsbaai, Weskus
Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante.
Christelle M. - 13th July 2018
staying in Darling, Weskus
A quaint little town full of culture and wonder, turns off its lights by 21:00, so not big on nightlife. From shows and history at Evita’s Perron to artisan cheese at Udderly, amazing and excellent wines at the wine shop, craft beers at Darling Brew, eats and wine runs every turn, you’ll find a weekend is never enough.
Sarel B. - 13th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Weskus nasionale park is 'n moet as jy hier is.
Pieter H. - 12th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Asemrowend.
Annalise D. - 12th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Die omgewing is pragtig.
Michelle M. - 12th July 2018
staying in Jacobsbaai, Weskus
A hidden treasure and the true magic was the peace and quiet no retail which makes for the abundance of peace and quiet which is exactly what one needs when escaping the city. Never change.
Tania B. - 12th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Baie rustig oor die Julie-vakansie. Pragtig, rustig en vriendelik!
Bernice O. - 11th July 2018
staying in Paternoster, Weskus
Sielsalig en baie rustig.
Sidney B. - 11th July 2018
staying in Mykonos, Weskus
Lekker plek vir ontspan.
Almarette D. - 11th July 2018
staying in Doringbaai, Weskus
Dis stil en pragtig. Perfek vir familietyd en rus.
Jan V. - 10th July 2018
staying in Doringbaai, Weskus
Dit is so naby aan Strandfontein geleë wat ook 'n baie mooi vakansiedorp is.
Chris R. - 10th July 2018
staying in Velddrif, Weskus
Wonderlik dorp.
Natali F. - 10th July 2018
staying in Hannas Bay, Weskus
Ek hou baie van die strand, want dis nie besig en vol toeriste nie. Sal weer gaan.
Arnold M. - 10th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Very good.
Tineke V. - 10th July 2018
staying in Melkbosstrand, Weskus
Ek het Melkbos gekies omdat dit 'n halfuur van my af is en ek nie ure hoef te ry nie. Verder het Melkbos alles wat jy nodig het. Sal enige tyd teruggaan.
Lorna K. - 10th July 2018
staying in Langebaan, Weskus
Paradise.