Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Ek sal volgende keer nader aan die see bly."

Paternoster, Weskus

Villa Amore

"We love Paternoster. The place is beautiful and the people are always friendly."

Elandsbaai, Weskus

Elandsbay Seaview

"Elandsbaai nog 'n ware Weskusdorp. "

Paternoster, Weskus

Baywatch Villa and Cottage

"Paternoster is a hidden gem. A genuine place, where your inner child comes out and all you want to do is read, walk on the beach, eat seafood and sip wine at sunset, walk barefoot everywhere and admire the many treasures the sea reveals on the shore. If you are an animal lover like us, you would love the fact that your dog is in absolute heaven too and makes a lot of friends on the beach! A place with a retro flavour, which maintained intact the taste of genuine fun."

St. Helenabaai, Weskus

Shelley Point on Sea

"A pity that there aren't more restaurants in the area. One of our favourites had closed down."

Yzerfontein, Weskus

Atlantic 62

"Pragtige Weskus-dorp met min of meer alles wat jy benodig vir 'n lekker vakansie."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Velddrif is 'n lekker rustige weskus-dorpie as mens wil wegkom van die besige lewe."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Te veel mense wat rondloop en jou onveilig laat voel."

Velddrif, Weskus

Laaiplek Hotel

"Heerlike kuierplek."

Yzerfontein, Weskus

Raaswater

"'n Plek wat jy graag weer en weer wil besoek, 'n vriendelike dorp, netjies, skoon winkels. Veilige staproetes."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"If you're looking for action then I don't think so, but if you want, as we did, a restful, safe destination with good food then this fits the bill."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Lambertsbaai is ons toerismebestemming. Dis 'n baie stil en rustige dorpie met vriendelike mense. Gaan eet gerus by Isabella's!"

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Besoek gerus die Klawer-wynplaas."

Yzerfontein, Weskus

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"Lieflike kusdorp met vriendelike inwoners."

Weskus

Leopard Valley Eco Retreat

"Mal oor die Weskus!"

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Indien jy van 'n rustige vakansie hou (buite seisoen) is dit beslis die dorp om te wees. Daar is baie te sien aangesien dit so sentraal geleë is."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."

Paternoster, Weskus

Klipmossel

"Beste vakansie ooit! Fantastiese verblyf en vermaaklikheidsopsies. Baie romanties, maar ook vir families ingerig."

St. Helenabaai, Weskus

Die Skilpadjie

"Ongerep en beste plek om te rus."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Die hartjiedorp. Oral hang hartjies gemaak van optelskulpies wat die plaaslike gemeenskap maak vir 'n inkomste. Daar bly vriendelike hartsmense, wat 'n pragtige, skoon en netjiese dorpie."

Dwarskersbos , Weskus

Sielsrus

"Dis baie rustig en baie stil, ook baie veilig."

Paternoster, Weskus

Salt Water House

"Ek sal Paternoster enige tyd besoek. Dit is 'n pragtige toeriste-plek."

Paternoster, Weskus

Gelukkie

"Nogsteeds 'n pragtige plekkie."

Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Trust

"Pragtige veilige bestemming."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Weskus het 'n wonderlike atmosfeer en mense."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Die straatsmouse is erg steurend."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Great food, beautiful views and certainly value for money. We loved everything about Paternoster!"

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang