Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 2

"Te veel smouse, as 'n mens hulle so kan noem. Die nota in Voorstrandt se restaurant se kleedkamer oor die kinders wat goedjies verkoop, behoort in ELKE akkomodasieplek opgeplak te word. Ons het Voorstrandt gereeld besoek en het dit baie geniet. Ons was voorheen al op Paternoster en sal moontlik weer eendag daar gaan uitspan."

Dwarskersbos , Weskus

Gousblom 6

"Die area het pragtige natuurskoon. Die rustigheid van die area maak dit 'n plesier om daar te bly. Dwarskersbos word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf of vakansie."

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Die Weskus moet beskou word as die juweel van die Wes-Kaap. Dis 'n ander wêreld. Mense is baie gasvry en vriendelik."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Ons het nie geweet daar is 'n Doringbaai nie, maar het hom gaan soek en was ons beëindruk. Die dorpie is nie te groot nie en die nodige was daar. Pragtige dorpie en ek moet dit noem - SAPD was uitstekend met patrolering en sigbaarheid, nie net in die paar strate nie, maar oral tot op die strand. "

Yzerfontein, Weskus

Amazing Seaview

"Definitely will be back with the family."

Yzerfontein, Weskus

Yzerfontein at Skilpad Crescent

"Yzerfontein is a cute little town with everything you need right on your doorstep."

Velddrif, Weskus

Riverview

"Bekoorlike Weskusdorpie met baie interessante besighede en eetplekke. Hope vermaak en dinge om te doen."

St. Helenabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"

Weskus

Gifberg Holiday Farm

"Daar is niks mooier as 'n sonsondergang aan die Weskus nie."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"If one likes nature this is a good place to stay for a day or three. "

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Vriendelike, veilige en baie rustige omgewing. Seespens bedien die heerlikste seekos."

Dwarskersbos , Weskus

Rooivalk

"Dwarskersbos is a beautiful little village with a stunning beach. If you want a place to rest and renew your soul this is the place. It is paradise."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Paternoster is 'n puik vakansiedorp."

Yzerfontein, Weskus

Sea Cottage

"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."

St. Helenabaai, Weskus

Forever Blue

"Een van die mooiste visserdorpies in die Weskus."

Paternoster, Weskus

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Dorpie lyk heelwat netjieser as paar jaar gelede. Lieflike verskeidenheid van winkeltjies en restaurante. Koelkamers, oulike vertonings en groot aanwins vir Paternoster."

Weskus

West Coast Luxury Tents

"Wonderlike mense en rus, stilte en vrede."

Paternoster, Weskus

Dune Ridge Cottage

"Absolutely awesome. "

Yzerfontein, Weskus

Fairview

"Alle nodige winkels en restaurante is beskikbaar, baie gerieflik."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Sal Paternoster aanbeveel as toerismebestemming. Heerlike eetplekke met mooi kunsgallerye."

St. Helenabaai, Weskus

Salty Sandals

"Pragtige kusdorpie, rustig. Ons was al 'n hele paar keer by Charlies in Port Owen en die diens was nog elke keer puik. En heerlike kos!"

Velddrif, Weskus

Riverview

"Dit is baie mooi, skoon en netjies plekkie. Vry van al die stad se dinge. Net awesome."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"There are mostly restaurants and then the beach or lagoon with kayaking."

Yzerfontein, Weskus

Amazing Seaview

"Eetplekke kan definitief bietjie moeite doen."

Velddrif, Weskus

Nuakh Accommodation

"Baie rustige dorpie."

Paternoster, Weskus

Pikkewyntjie

"Loved the little shops. Restaurants are very popular. Make sure to book well in advance. The town lived up to expectations. Magnificent sunsets."

Yzerfontein, Weskus

64 Atlantic Drive

"Sal graag daar wil woon. "

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"St Helena Bay in general is a great little town with some of the most amazing unobstructed views of the ''raw" West Coast you can find. For peace and some solitude, you can't do better. Unlike the neighbouring coastal towns, St Helena has not been affected by the touristy nonsense that usually follows an influx of new people. The area remains true to itself and the deal a local would get is the same deal a tourist would get. The locals of St Helena are so friendly and love to take the time to get to know you and your story."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang