Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"West Coast is the new destination of choice, having said that I am hoping it does not become too busy or expensive."
"Dit is baie mooi en rustig maar tans is daar nog min om in St Helenabaai self te doen. Jy moet heeltyd na omliggende dorpies en strande ry om aktiwiteite te doen. Dit sal perfek wees vir 'n rustige vakansie waar jy slegs by die huis wil vertoef."
"Enjoyed the areas surrounding Elandsbaai and visited quite a few destinations every day of our holiday. The Sishen train daily was a sight to behold, loved the caves, and birdlife, as well the ocean."
"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."
"St Helenabaai het my hart gesteel. Ek maak reeds planne om weer en weer terug te keer. St. Helenabaai is beslis 'n stukkie paradys!"
"Ek kom oorspronklik van Graafwater, 'n dorpie so n paar kilometers weg van Elandsbaai en ek moet sê, die naweek het my laat besef Elandsbaai is eintlik 'n juweel van die see! Vriendelike mensies en ons is definitief huistoe met klere vanaf die surf shop in ons tas. Regtig die moeite werd vir 'n vakansietydjie!"
"Yzerfontein voed jou siel met die pragtige lang, wit strand. Dit is veilig om te gaan stap. Die winkels is uitstekend, kan wegbreek van die buite wêreld en net ontspan."
"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus met vriendelike mense, pragtige strande en lekkerste bakkery en restaurante. Beslis 'n besoek werd."