Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Ek sal môre daar gaan bly!"

Lambertsbaai, Weskus

Vannewes

"Baie min ATM's."

Yzerfontein, Weskus

Blombosch Game Lodge

"My gunstelingvakansieplek naby aan die huis."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Mooi dorpie met mooi uitsig. "

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Totally exceeded our expectations. Most character filled destination in South Africa, with a Greek Island feel. Great variety of things to see, explore and do. Three days were not long enough. We'll be back soon."

Paternoster, Weskus

BC Stone Cottage

"Mooi skoon strand, lekker winkeltjies en eetplekke."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Ek sal enige tyd weer teruggaan Yzerfontein toe."

Velddrif, Weskus

Laaiplek Hotel

"Velddrif self is 'n baie lekker vakansieplek. "

Paternoster, Weskus

Waves

"Wees versigtig vir mense wat kreef wil smous. Hou maar waardevolle besittings weg uit die oog. 'Petty crime' is aan die toeneem. Maar Paternoster bly 'n juweel van 'n plek met die mooiste skoon strande."

Lambertsbaai, Weskus

Waterfront

"'n Klein kusdorpie met restaurant wat lekker kos bedien, en elk het 'n lekker gesellige atmosfeer. Alle winkels is loopafstand en die mense van die dorp is baie vriendelik."

St. Helenabaai, Weskus

Shelley Point TF22

"St. Helenabaai is 'n weggesteekte juweel. Ons sal enige tyd teruggaan soontoe."

Yzerfontein, Weskus

Maki-Saki Boutique Selfsorg

"Pragtige, rustige Weskusdorpie."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Klein dorpie - great vir 'n wegbreek. 10/10."

Weskus

West Coast Luxury Tents

"Tranquility at its best with brilliant staff."

St. Helenabaai, Weskus

Goblin's Creek

"Die dorpie is nog relatief stil en veilig, ook binne bereik van baie ander toeristebestemmings."

Doringbaai, Weskus

Diamond Divers Accommodation

"Fryer's Cove Vineyard is heerlike kuier plek met lekker en goeie kos. Meer aandag kan aan die ander eetplekke se kos gegee word."

St. Helenabaai, Weskus

27 On Ray

"Was aangenaam verras met hoe dit daar lyk. Baie mooi en sal definitief weer besoek."

Paternoster, Weskus

Vinkie

"Sal nooit weer naby oopmark bly nie, maar Paternoster is heerlike vakansiebestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansieoord

"Lekker restaurante en kosse, mense vriendelik en behulpsaam."

Lambertsbaai, Weskus

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker

"Lambertsbaai is 'n lieflike kusdorp. Baie restaurante. Baie om te doen."

Paternoster, Weskus

The Loft

"What a divine little town. So special and offers food for the soul."

Yzerfontein, Weskus

Beachfront House

"Absolutely love Yzerfontein, close to Cape Town for a quick daytrip, but Yzerfontein itself has the most beautiful beach and stunning views."

Dwarskersbos , Weskus

63 Slakkepas Self Catering

"Veilig, rustig, stil en ordelikke dorp."

Paternoster, Weskus

Baywatch Guest House

"Bring iets warm saam."

Dwarskersbos , Weskus

Malika

"Good destinations, will visit again."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Paternoster is 'n pragtige, skoon, rustige en asemrowende vakansiebestemming. Weg van die stad se lawaai waar jy net rustig kan ontspan en jou kan verkyk aan die oulike huisies en winkeltjies."

Lambertsbaai, Weskus

Vannewes

"Was bietjie teleurgesteld oor die voëlskuiling by die vlei wat nie meer bestaan nie. Dit sou 'n groot pluspunt vir die dorp wees."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."

Blad
Blad 78 - Wys 2311 tot 2340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang