Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Nie die veiligste dorp nie. Inwoners nie baie vriendelik nie. Mooi strand."

Doringbaai, West Coast

Die Anker Guesthouse

"Gaan eerder na die buurdorp soos Strandfontein. "

St Helena Bay, West Coast

The Tiki Hut

"Daar is nie vele winkels nie maar daar is 'n Spar naby en die see is loop-afstand. Dit is 'n rustige plekkie om te gaan rus. Ek en my metgesel het 'n wonderlike naweek gehad."

Paternoster, West Coast

Sandals

"Van die restaurante is bietjie duur, maar andersins 'n heerlike plekkie om weer jou batterye te laai!"

Lamberts Bay, West Coast

Lekke Ekke

"Alle verwagting oortref. Ons eerste besoek daar."

Vredenburg, West Coast

Apollo Selfsorg

"Daar was mooi blomme tussen sekere dele van die woonhuise."

St Helena Bay, West Coast

Misty Dawn

"Dorpie baie geniet."

Yzerfontein, West Coast

Sea Cottage

"The area is super beautiful and the people are very friendly."

St Helena Bay, West Coast

Beach Haven Cottage

"Ons hou gewoonlik in Desember vakansie in St Helenabaai. Heerlike plek om vakansie te hou. Ver genoeg van die stadsgewoel, maar ook naby genoeg as jy smag na 'n bietjie meer opwinding."

Klawer, West Coast

Klawer Hotel

"Gerieflike ligging as jy wil gaan blommekyk."

Paternoster, West Coast

The Loft

"We went to see the spring flowers and were not disappointed."

Lamberts Bay, West Coast

Xamarin Guest Farm

"Ons het heerlik gaan vis eet by Isabella's en outydse gasvryheid daar gekry. 'n Kniekombersie en klein warmwatersakkie was spesiaal en ons het dit waardeer."

Langebaan, West Coast

Steenbokkie

"Visit in flower season. Water sports good. Clean town."

Yzerfontein, West Coast

Dolfin House

"Yzerfontein is one of the best places to overnight when touring. We toured with a group of 8 and had no problem to get accommodation. We all fell in love with Yzerfontein. Will be back!"

Langebaan, West Coast

Catalina Cottage

"Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr."

Lamberts Bay, West Coast

Bay Plaza

"Karwasplekke is pateties."

Strandfontein, West Coast

WesKus PanDokkies

"Klein en netjiese dorpie langs die see."

St Helena Bay, West Coast

True North

"Absolutely amazing!"

Vredendal, West Coast

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"So baie om te doen en sien in die omgewing. Alles is binne 'n kort ry-afstand."

West Coast

Afsaal Cottage

"Have patience with the 4x4s bearing down on you on that West Coast road."

Paternoster, West Coast

Paters Haven BnB & Self-Catering

"A very quaint fishing village that is largely unspoilt by malls and department stores. Some excellent restaurants in the village. Paternoster is conveniently located for exploring the lower West Coast region."

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"Almal is vriendelik en behulpsaam. Net die straatverkopers is lastig."

Lamberts Bay, West Coast

Ocean View

"Goeie restaurante."

Paternoster, West Coast

Dune Ridge Main House

"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"

Lamberts Bay, West Coast

Altyd Tuis

"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."

St Helena Bay, West Coast

Forever Blue

"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."

Page
Page 96 - Showing 2851 to 2880
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers