Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Westering

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Westering van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Westering besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westering.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westering akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westering Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westering Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Westering

Lekker Rustig is in Westering in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagbestemming. Die verblyf bied 2 slaapkamers en slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westering

Nigelyn Guest Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat op die eienaar se perseel in Westering, Port Elizabeth geleë is. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besien...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Westering

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunridge Park, Port Elizabeth

Kragga Kamma B&B is in die boomryke voorstad, Sunridge Park, in Port Elizabeth geleë en bied maklike toegang tot die N2. Dié veilige gastehuis is perfek vir moeë reisigers wat langs die kus af toer. Die gastehuis...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Cottage on 32 is ’n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Sunridge Park, Port Elizabeth en skuil in ’n afgeleë tuin met veilige parkeerplek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers,...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Carnation Self-catering bied ontspanne, gesofistikeerde selfsorgverblyf in Sunridge Park en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en bied ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Port Elizabeth. Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, die N2 en die middestad. Verblyf word in 2 pragtige ruim slaapkamers in die gasteh...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Framesby, Port Elizabeth

Cadenza is in die luukse Framesby-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dié gastehuis is oorkant Framesby Hoërskool geleë en is net 850 m vanaf talle restaurante en winkels. Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Port Elizabeth geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom. Akkommodas...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Framesby, Port Elizabeth

Sparrows Nest is 'n eenheid op die eienaar se perseel in die rustige buurt Framesby in Port Elizabeth. Die verblyf is sowat 13 km vanaf die lughawe, 10 km vanaf die middestad en net 'n entjie se ry van ander besiens...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Framesby, Port Elizabeth

Kom geniet verblyf by Framesby Guesthouse, geleë in een van die rustigste en veiligste woonbuurte van Port Elizabeth. Gaste kan van ons ruim en ten volle toegeruste kombuis gebruik maak vir selfsorg-doeleindes, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za