Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (6)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Westridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westridge Akkommodasie - Durban

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR1 050
R893
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Westridge

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe. Verblyf is ...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Vanaf
R6 300
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié selfsorgvilla is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies. Verblyf word ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Executive Apartment @ The Madison bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n see-uitsig in The Madison-woonstelkompleks in Umhlanga. Dié drieslaapkamerwoonstel is gerieflik geleë ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Savannah Park - Luxury Self-catering Apartments bied luukse woonstelverblyf in die hartjie van Umhlanga Ridge, ongeveer 1 km van die Gateway Winkelsentrum en Umhlanga Hospitaal af. Daar is 33 luukse, volledig toege...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Westridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za