Geverifieerde Resensie

Wild Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1105 resensies.

Oos-Londen, Wildekus

Hope Lodge

"Skoon en netjies."

Port Alfred, Wildekus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Wonderlike, mooi natuurskoonarea."

Oos-Londen, Wildekus

Enjoy Guest House

"Die standaard van Oos-Londen se paaie is aan die afneem."

Oos-Londen, Wildekus

Premier Hotel EL ICC

"There aren't a lot of activities to do. It needs some improvement."

Oos-Londen, Wildekus

18 Coogee Bay Beachfront Apartment

"Ongelooflike mooi area om te gaan vakansie hou met kinders."

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Cape Cod Accommodation

"Great place for fishing, hiking and kayaking. Great restaurants and lots of safe areas for little children to keep busy at the beach in shallow rivers by the sea."

Oos-Londen, Wildekus

Eland Place

"Baie aangename plek om vakansie te hou."

Port Alfred, Wildekus

Kowie River Chalets

"Lovely beaches in and around the nearby towns."

Koffiebaai, Wildekus

Hole in the Wall Resort

"Coffee Bay is beautiful. The coast line is unspoiled and peaceful, but the roads are dreadful and the place as a whole is extremely run down. If you know what you are getting yourself into then go for it, but if you like the finer things in life, it's probably not for you."

Port Alfred, Wildekus

Panorama Guest House

"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."

Koffiebaai, Wildekus

Cottages20

"Paaie is in baie slegte toestand."

Oos-Londen, Wildekus

Fever Tree with Valley Views

"Oos-Londen en Gonubie is verbasend skoon en een van ons tans meer suksesvolle munisipaliteite, die paaie in Gonubie kan verbeter, maar Oos-Londen s'n is in 'n beter toestand. Gonubie-strande pragtig skoon. Oos-Londen vreeslik vol wegspoelplante gewees. Weer in Desember en begin Januarie was nat en tot koud party dae, maar sonnige dae was baie warm en moes vroeg gaan swem en uit die son kom voor 11."

Haga-Haga, Wildekus

Sea la Vie

"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."

Port Alfred, Wildekus

Pyramid House By the Sea

"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."

Oos-Londen, Wildekus

Benri B&B and Self-catering

"Heavenly Pancake House is 'n moet!"

Oos-Londen, Wildekus

Kiepersol

"Aftree-plekkie"

Koffiebaai, Wildekus

Cottages20

"Paaie na Koffiebaai is in 'n baie slegte kondisie. Koffiebaai se strand is baie skoon en netjies. Die natuurskoon is baie mooi."

Keimond, Wildekus

Nicky's Nest

"Baie oulike plek, ongekunsteld."

Oos-Londen, Wildekus

Mac Kenzie's Accommodation

"It's the best holiday place to visit."

Oos-Londen, Wildekus

Under Yellowwood

"We were busy with cricket most of the time and did not have time for sightseeing, but will return in the near future for a family getaway."

Chintsa (Cintsa), Wildekus

Hornbill's Nest

"Vreeslik baie om te sien en te doen."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Sea Shell @ Mitford Hotel

"Baie netjies, en die kleine dorpie word netjies instandgehou."

Oos-Londen, Wildekus

Blues at Bonza Bay Beach

"Lekker vakansieplek met interessante besienswaardighede."

Glengariff, Wildekus

Beach Holiday Flatlet

"Lovely, scenic and peaceful location."

Stutterheim, Wildekus

Eagles Ridge Country House

"As mens inheemse bos soek, is dit een van die vinnigste en minsbekende maniere om by die Oos-Kaapse bergebied aan die Hogsback-kant te kom. Dis nie lank nie, dan word daardie staatsbos ook net nog 'n bloekom/wattle-plantasie."

Koffiebaai, Wildekus

Cottages20

"Te besig in Desembermaand, maar die moeite werd vir besienswaardighede. Pragtige natuur. Neptunes Cove ook aanbeveelbaar."

Oos-Londen, Wildekus

Springtide Studios

"Ons is baie lief vir Oos-Londen. Hier gebore en grootgeword. Dit is baie jammer dat seker dele van die stad agteruitgegaan het."

Oos-Londen, Wildekus

Bluewaters Hotel

"Lots of nice beachfront and rivers. Very green. Wonderful friendly and social people."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang