Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1079 resensies.
"The is no Uber nor Bolt around Port Alfred but we had to make plan for transport."
"'n Fantastiese plek om te gaan vakansie hou en te ontspan, sal dit vir enige iemand aanbeveel."
"A visit to this beautiful area of our coast line is a bucket list item for sure."
"Port Alfred is goeie bestemming vir wegbreek. Goeie winkels en veilige strande."
"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"Residents are friendly and trying to make a difference, in spite of the dysfunctional Municipality. We were warned that there were limited facilities but I got take away with a cappuccino and soft-serve ice cream there. What more could one need?"
"Kenton-on-Sea is klein, maar het alles wat jy nodig het. Baie mooi strande en strandmeer - jy kan ver stap."
"Was hartseer om die toestand van my ou woondorp waarin ek groot geword het te sien verneder."
"Haga-Haga is a great get-away from all the 'hustle and bustle'. Tiny and secluded with spectacular beaches and scenery, it is a little South African jewel."