Resensies van Wilgeheuwel

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilgeheuwel bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.22 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Lebohang R. - 25th September 2018
staying in Wilgeheuwel
It's a safe place.
Esme M. - 19th June 2018
staying in Wilgeheuwel
Dit is baie sentraal geleë naby groot winkelsentrums, hoofweë, ens.
Magda K. - 18th June 2018
staying in Wilgeheuwel
Voel gemaklik en veilig in omgewing. "home away from home" gevoel.
Phumudzo M. - 4th June 2018
staying in Wilgeheuwel
It's a great place.
Talita S. - 11th April 2018
staying in Wilgeheuwel
Wilgeheuwel is vir ons plattelanders 'n droombestemming met al die winkelsentrums en top restaurante.
Petro P. - 11th December 2017
staying in Wilgeheuwel
Safe environment. Easy access to shopping malls and highways. Easy to find.
Tertia V. - 6th November 2016
staying in Wilgeheuwel
Pragtige en rustige omgewing en naby alles wat nodig is.
Louisa B. - 22nd September 2016
staying in Wilgeheuwel
Nie regtig 'n toeriste bestemming nie, ons bly in sulke areas as ons vir die familie kuier.
Daleen O. - 29th August 2016
staying in Wilgeheuwel
Ons moes naby die hospitaal wees, en die verblyf was ideaal. Dit is egter vir my moeilik om dit as 'n toeristebestemming te gradeer, omdat ons dit nie in daardie hoedanigheid besoek het nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za