Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Wilkoppies

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en b...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Villa Gracia Guesthouse bied B&B in Klerksdorp. Dis naby die middedorp met sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 9 stylvolle kamers. Elke kamer het ‘n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van die Suid-Afrikaanse goudmyn-industrie. Dit speel ook 'n groot rol in Suid-Afrikaanse landbou met mi...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wa...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkoppies

Shalom Shaleem is in sentraal in Klerksdorp geleë, naby Life Anncron Hospitaal en Wilmed Park Privaat Hospitaal. Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Rust en Vrede is 'n bekoorlike gastehuis op 'n heuwel in die Wilkoppies-woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis is naby restaurante, winkelsentrums, privaat hospitale en besienswaardighede. Die gastehuis beskik oor ...

Vanaf
R1 370
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

42 Upon Williams is 'n luukse instansie in die hartjie van Klerksdorp. Die nuutgeboude verblyf is in die middel van Klerksdorp Wilkoppies en stapafstand vanaf talle vername restaurante, die Pick 'n Pay-winkelsentrum...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale. Die gastehuis bied verblyf in 17...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus met vars linne, TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan verseker wees va...

Vanaf
R1 224
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

At Grace Guest House bied verblyf aan in gastekamers en is in Klerksdorp geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Wilkoppies akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]