Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Williston

4 / 5  
volgens 70 resensies
Lees regte resensies van Williston van 70 geverifieerde gaste.
Indien jy Williston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Williston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Williston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Williston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Williston Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Williston

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas. Die plaashuis...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Williston

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Konka Guest Farm bied gaste gerieflike oornagverblyf op 'n skaapboerdery onafhanklik van die kragnetwerk, 29 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karoo-heuwels en bied 'n rustige toevlugsoord ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

De Brak Guest Farm bied 'n lieflike Karoo-wegbreek met lieflike ouwêreldse sjarme en Georgiaanse-styl plaashuis Die huis word slegs van sonkrag voorsien. Daar is slaapplek vir 10 volwassenes en kleiner kinders en b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandvlei, Noord-Kaap

Steenbok Gastehuis is die ideale oorslaapplek vir gaste wat op pad is na die noorde of die suide. Dit is 150 km van Calvinia in die suide af en 150 km van Kenhardt in die noorde af, so dis die ideale oornagplek. Di...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 ...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Jagersberg is naby die R361 tussen Carnavon en Vanwyksvlei net 'n entjie van die SKA-reservaat af. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n primitiewe avontuur op 'n Karooplaas sonder tegnologie waar...

Vanaf
R424
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Oos-Kaap

SANParks Langkloof Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste, d...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Skurweberg is 'n gastehuis met slaapplek vir tot 10 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitkamer, sowel as 'n braai-area langs die huis. Gedurende die koue winters kan gaste die kaggel, ele...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Oom Rickert se Huis Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park is grens aan die Noord- en Wes-Kaap, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en die Klein...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Pyper se Boom Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié asemrowende park is weerskante van die Noord-Kaap en Wes-Kaap se grens, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die wes...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za