Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Willowmore

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Willowmore bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 165 resensies.

Willowmore

Vaalwater Bush Camp

"Die dorpie is baie klein en netjies. Die koffiewinkeltjies is iets wonderlik en die mense is baie vriendelik."

Willowmore

Royal Hotel Willowmore

"Die karoo dorpie is baie eenvoudig en tog pragtig."

Willowmore

Villa d'Lockyer

"Great oorslaapdorpie met lekker uiteet- en kuier plekke."

Willowmore

Vaalwater Bush Camp

"Lieflike Karoo dorpie om te besoek. Wonderlike winkeltjies en baie lekker plekke om te eet. Die slaghuis het van die lekkerste vleis en die "limo" is die ster van die dorp. Mense is gasvry en vriendelik. "

Willowmore

Lapidaria

"Oulike dorpie, moeite word om te besoek. "

Willowmore

Jumper's Place

"'n Lieflike dorpie met die oulikste winkeltjies."

Willowmore

Lapidaria

"Baie lekker geëet by Sophies place, Lou's se plek en Kapoet."

Willowmore

Verberg Herberg

"Ek het onderweg deur Willowmore gery en dit lyk na 'n relatief vooruitstrewende toeristedorp met heelwat snuistery-winkeltjies, boetieks en gastehuise. "

Willowmore

Verberg Herberg

"Mooi, skoon dorpie met genoegsame winkels en oulike eetplekke."

Willowmore

Lapidaria

"Mense is baie gasvry en ons het tuis gevoel."

Willowmore

Verberg Herberg

"Beautiful little town! I could easily live there!"

Willowmore

The Willow Historical Guest House

"Lovely town. Lovely people. Great place for a stopover. Will be back."

Willowmore

The Willow Historical Guest House

"Definitief 'n dorp waar jy kan aftrek en bietjie 'n beker koffie en 'n tuisgebak saam met die koffie kan geniet."

Willowmore

Vaalwater Bush Camp

"Willomore is 'n eksentrieke plekkie."

Willowmore

The Willow Historical Guest House

"Gaan eet by Sophie's Choice. Dit is iets wat jy nie kan misloop nie. 'n Rit met die Willow Limo is ook 'n goeie ervaring."

Willowmore

Rens Reich Country Estate B&B

"Ek sien uit om weer so 'n blaaskansie te vat in Willowmore, want die atmosfeer is wat 'n gespanne sakeman benodig."

Willowmore

Lapidaria

"Ons is mal oor die dorpie en sy mense. Gaan beslis weer daar gaan kuier."

Willowmore

Keurfontein Country House

"Sien my nie weer nie."

Willowmore

Finchley Farm Cottages

"Groot verrassing! Pragtig! "

Willowmore

The Old Jail

"Don't miss a visit to the Antique shop and Sophie's restaurant. Kapoet is also great. The old graveyard was also interesting. Baviaanskloof is just sublime (especially if you like trail running and mountain biking) The Karoo just never disappoints."

Willowmore

Vaalwater Bush Camp

"Mooi ou karakter dorpie."

Willowmore

Vaalwater Bush Camp

"Small town with lot of adventure it was quite nice journey we had, just can't wait to visit again and this time for a little bit longer."

Willowmore

Bhejane Game Reserve

"Willowmore die dorpie self is baie oulik en mooi."

Willowmore

The Willow Historical Guest House

"Beautiful, friendly little town."

Willowmore

Lapidaria

"Willowmore het ons aangenaam verras. Ons sal beslis weer besoek. Baie om te sien vir so 'n dorpie. Vriendelike en hartlike mense."

Willowmore

Duiwekloof Lodge

"Baie mooi en skoon dorpie en so baie om te sien. Vriendelike mense."

Willowmore

Verberg Herberg

"Heelwat om te doen, plekkies om by in te loer en kontreiwinkels om te besoek. Gaan eet gerus 'n heerlike tuisgemaakte pastei by Kapoet. Dis hoogs aan te beveel."

Willowmore

Rens Reich Country Estate B&B

"Regte dorp met karakter en Karoo-gees."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem