Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Windsor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Windsor

Bushkloof Nguni Farm Cottage is ’n bekoorlike selfsorgplaashuis op ’n Nguni-beesplaas. Dié kothuis is ideaal vir ’n gesin of 2 wat op soek is na ’n rustige plaaswegbreek in die Oos-Kaap. Dié ruim vierslaa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor

Vanaf
R3 500
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Manzikhanya Lodge is op 'n werkende plaas tussen Fort Beaufort en Grahamstad langs die R67 geleë en is ideaal vir gesinne of groepe wat saam wil wegbreek. Die lodge het slaapplek vir 6 volwassenes en 4-6 kinders e...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Windsor

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fort Beaufort, Amathole-distrik

Peppertree House B&B bied selfsorg- en B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die rumoer van die stad. Verblyf bes...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 5)
Lodge in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Mountain View Farms is in die Oos-Kaap geleë, noord van Fort Beaufort en vorm deel van die Katrivier-bewarea. Dié lodge is in 'n ongerepte woud van 1200 hektaar en perfek vir diegene wat die rustigheid van die nat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Adelaide, Amathole-distrik

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort. Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

DikkopVlakte Gasteplaas is in die pragtige Oos-Kaap, op die R350 tussen Bedford en Grahamstad, op 'n veeplaas geleë, ver van die stad se lawaai af. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne, vriende, reünies of sport...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Cottage on Clarke is 'n stil ateljeekothuis in 'n privaat woonbuurt in Grahamstad. Die kothuis het 'n privaat ingang en is sowat 3 km vanaf Rhodes Universiteit en die kern van Grahamstad geleë. Dié ateljeekothuis...

Vanaf
R1 276
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

A White House Guest House is 65 km vanaf Boesmansriviermond en Port Alfred en bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies met 'n groot tuin wat met 'n berg-uitsig en uitsig van Grahamstown se natuur spog. Verblyf is bes...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Mimosa is in Grahamstad geleë en dit bied gehalteverblyf met 'n geskiedkundige bekoring. Die eenheid is naby die middedorp, skole, die universiteit, winkels, restaurante en nog soveel meer. Die eenheid beskik oor...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Grahamstad, sowat 2 km van die middedorp af. Die woonstel is ook 2,2 km vanaf Rhodes Universiteit, 1,4 km vanaf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]