Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Windsor Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor Oos

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cresta, Randburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 'n dubbelverdiepingwoonst...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Darrenwood

Darrenwood Guesthouse is sentraal geleë in 'n lieflike, stil singel naby Cresta Winkelsentrum, naby Randburg, die Waterfront en Sandton. Daar is ruim en gemaklike verblyf beskikbaar met 'n heerlike ontbyt asook j...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Darrenwood, Randburg

Idwala bied pure rustigheid en 'n bos-atmosfeer in die middel van Johannesburg. Dit is gerieflik naby winkelsentrums, vermaak en besigheidkerns. Akkommodasie word gebied in 12 ruim, grasdak-suites met en suite-bad...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windsor West, Gauteng

Khamanzi Lodge and Tours bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in 'n nuwe huis met drie verdiepings in Windsor West, Randburg. Dié huis bied 'n uitsig oor Randburg Ridge Gholfbaan, een van die gewildste gholfba...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Randburg, Windsor West

Isabel's Guest House bied B&B in Windsor-Wes, Randburg. Dié gastehuis is net 100 m vanaf Beyers Naude-rylaan, wat die hoofweg is wat na Johannesburg se middestad lei. Daar is 8 kamers wat individueel versier is. E...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randpark, Gauteng

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Guesthouse Gucina is op 'n veilige privaat eiendom in Johannesburg se rustige noordelike voorstede. Ons is naby hoofweë en paaie in Johannesburg, Cresta, Randburg en Sandton. Winkelsentrums is maklik van hier af be...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Windsor Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za