Geverifieerde Resensie
Yzerfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 729 resensies.
"Yzerfontein is a cute little town with everything you need right on your doorstep."
"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."
"Wat mens kry is meer as wat foto's wys. Die eenheid wat ons bewoon het was van so 'n aard, dat ons kon braai sonder dat die sterk winde wat die Vrydagaand gewaai het, ons enigsins gepla het."
"'n Plek wat jy graag weer en weer wil besoek, 'n vriendelike dorp, netjies, skoon winkels. Veilige staproetes."
"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."
"Yzerfotein self het nie veel om te doen nie, maar mens kan baie rondry en plekke gaan besoek."
"Safe place to stay and great beach, shops have all you need and people very helpful and friendly."
"Ons geniet dit baie. Dis nie te ver om van Stellenbosch af te besoek nie en daar is oulike winkeltjies ook om in rond te snuffel."
"Dit was ons eerste keer in Yzerfontein gewees en sal vir seker weer teruggaan."