Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aberdeen Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aberdeen Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aberdeen, Karoo

Blue Door B&B is in die hartjie van Aberdeen naby al die geriewe geleë. Die verblyf bestaan uit 5 oornagkamers en 'n kothuis. The Old School Cottage is 'n eenslaapkamerkothuis met 2 enkelbeddens. Dit het 'n knus s...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering in Aberdeen is 1 km langs van die N9 af geleë en bied 3 selfsorgkothuise met 2 slaapkamers elk. Die kothuis het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in ’n aparte kamer. Elke eenheid het ook 'n ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
B&B in Aberdeen, Karoo

Pagel House is in 1897 gebou en is een van Aberdeen se Volstruispaleise. Ons voorsien gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, afgeleë straat. Die huis is pragtig gerestoureer om sy eertydse glorie te weerspieël. Die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aberdeen, Karoo

Karoo Moons bied selfsorgverblyf in die klein dorpie, Aberdeen. Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n kothuis met 3 slaapkamers. Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n gemeenskaplike kombui...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Midlands Guest Farm is aan die voet van die Camdeboo-bergreeks in die Karoo geleë. Die plaas is sowat 23 minute se ry vanaf die dorpie Aberdeen. Die verblyf word gebied in ’n bekoorlike tweeslaapkamer-plaashuis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Karoo Vrede is selfsorg-verblyf op ’n Karoo-plaas in die Aberdee-distrik, Oos-Kaap. Verblyf word in 3 selfsorg-kothuis gebied wat elk ’n motorafdak en braai-area het. Daar is ook ’n klein swembadjie op die p...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Eenzaamheid Vakansieplaas is 50 km van N9 die af, diep binne die toegangsbeheerde Camdeboo Bewaringsgebied in die malaria-vrye Oos-Kaap, naby die geskiedkundige dorp Graaff-Reinet. Gaste bly in 3 gerieflike, ten vo...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Middelfontein Kamdeboo bied verblyf tussen niks en nêrens in die Oos-Kaapse Karoo. Dis ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers. Dié plaas het 'n pragtige uitsig oor die rivier, 'n groot dam en die berge. Midde...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Uitkomst Guest Farm is 37 km buite Graaff-Reinet, waarvan 9 km hiervan 'n grondpad is. Dis omring deur die Camdeboo se betowerende berge. Dit is die perfekte wegbreekplek, ver van die rep en roer van die daaglikse l...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Fountain House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op 'n Karooplaas wat al vir 4 generasies aan dieselfde familie behoort. Die plaas is 42 km van Graaff-Reinet af. Dis die ideale plek om te ontsp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 156 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za