Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aberdeen Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aberdeen Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Thyme and Again B&B is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir reisigers wat die Karoo wil verken en op soek is na gerieflike verblyf. Elkeen van ons 4 ruim kamers het 1 koninggroo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages is in die bekoorlike klein dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gerieflike akkommodasie vir oornagreisigers, vakansiegangers en sakereisigers. Dié blyplek is in die ou dorp in Bourke-...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aa'Qtansisi Gastehuis bied unieke dekor in elke deeltjie van hierdie instansie wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Of jy nou net deurry en of jy bly vir 'n paar dae, wees gereed vir die bederf...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Wanneer jy by Buiten Verwagten Guesthouse opdaag is dit moeilik om jou hierdie koel, groen oase voor te stel na 'n lang reis deur die warm, droë maar pragtige Karoo. 'n Hartlike ontvangs deur die van Jaarsvelds en ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Townhouse is in die historiese dorpie Graaff-Reinet in 'n stil straat, net langs een van die hoofstrate van dié historiese dorp, geleë. Dis 'n historiese gebou met al die oorspronklike afwerkings, soos geelhou...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Morendat House bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n opgeknapte drieslaapkamerhuis in ’n stil straat in die hartjie van Graaff-Reinet. Die perseel is naby verskeie restaurante en winkels geleë. Dié huis is s...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Glen is ’n luukse, ruim en stil selfsorg-woonstel in die bekoorlike dorp Graaff-Reinet, stapafstand van plaaslike besienswaardighede en doendinge. Graaff-Reinet is die tuiste van verskeie besienswaardighede so...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Clapham North Guest House is in Graaff-Reinet en bied bekostigbare, gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is by die Sondagsrivier se perdeskoendraai en is deur die Camd...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaaslike besienswaardighede en geriewe. Kom ervaar 'n stukkie van Suid-Afrika s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas. Daar is 3 ruim suites. Elke suite het DStv met 39 kanale, 'n badkamer, '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 158 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za