Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aberdeen Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aberdeen Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aberdeen Provincial Hospital

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Kingfisher Lodge is in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë. Ons verwelkom jou graag, of jy net deurreis of beplan om hierdie geskiedkundige dorp vir 'n paar dae te verken. Die lodge is in 'n stil bos lan...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Cottage is 'n ouwêreldese selfsorg-eenheid in die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die eenheid staan op 'n groot eiendom op die Sondagsrivier en het lieflike uitsigte op die omliggende berge. The Cottage is i...

Vanaf
R338
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

SANParks Camdeboo National Park is in die Karoo geleë en omring die Oos-Kaapse dorpie, Graaff-Reinet byna heeltemal. Die Karoo het miljoene jare gelede tot stand gekom en is een van die wêreld se groot natuurlike ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Murraysburg, Karoo

Charlton House is 'n selfsorghuis op die Grootplaats-plaas 28 km buite Murraysburg en 64 km buite Graaff-Reinet. Charlton House is langs die hoofhuis geleë, maar dit het sy eie ingang en onthaalarea buite. Grootp...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murraysburg, Bo-Karoo

Mulberry Cottage is 'n selfsorg-kothuis op die Grootplaatsplaas net 28 km vanaf Murrysburg en 64 km vanaf Graaff-Reinet. Dié kothuis is die oorspronklike werkershuisie wat in ’n bestuurderskothuis omskep is en to...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 23 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Millwood Guest Lodge is 'n ongekunstelde en huislike selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas sowat 12 km vanaf Klipplaat. Die plaashuis is ideaal vir 'n groot groep van 23 gaste wat op soek is na 'n lokaal vir 'n konf...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverb...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Murraysburg, Bo-Karoo

Oudeland Farm Cottage is 'n gerieflike selfsorg-plaaskothuis in Graaff-Reinet wat beskikbaar is vir plaasvakansies of oornagverblyf. Die kothuis het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het en die derde 'n a...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is. Verblyf word gebied in 5 gastekamers en 'n aparte gesinskamer. Die gastekamers is in die ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Osfontein is 'n selfsorgplaashuis met beeldskone uitsigte oor die Karoo-landskap. Dit is 40 km van Graaff-Reinet en 35 km van die prentjiemooi dorpie Nieu Bethesda af. Hier kan jy 'n leefstyl soortgelyk aan 100 jaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za