Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addo Game Drives besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addo Game Drives.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Game Drives akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addo Game Drives

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sunland, Selbourne

Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Dié hotel het 12 gaste-suites wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Beyond Cui Bono bied B&B-verblyf in Sunland aan die buitewyke van Addo. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Addo-olifantpark. Verblyf by Beyond Cui Bono beskik oor 14 unieke kamers. Dié kamers het elkeen 2 en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R2 672
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sunland, Selbourne

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is aan die damoewer in Sunland naby die Addo-olifant Nasionale Park. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Fish Eagles Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en gerieflike akkommodasie en gasvryheid naby verskeie doend...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Selbourne

Welkom by Bydand B&B! 'n Hartlike verwelkoming wag op jou hier by ons waar jy lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Bydand B&B is in Addo naby Port Elizabeth in die hartjie van die olifant- en gro...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Addo Elephant Park

Chrislin Addo Lodge 'n rustige toevlugsoord wat omring is deur Addo sitrusplase. Ons is geleë in die hartjie van die malaria-vrye Addo, 12 km vanaf die Addo Olifantpark, en naby heelwat privaat reservate in die Gro...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Selbourne

Addo African Home is 10 minute se ry vanaf die malariavrye Addo-olifantpark en bied gemaklike verblyf op 'n gerestoureerde plaas sedert die begin van die 20ste eeu. Die plaas het al sy sjarme behou en is omring met ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Selbourne

Casa Mia Health Spa & Guesthouse is 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth en 15 minute se ry vanaf Addo-olifantpark. Dié gastehuis is tussen sitrusbome. Casa Mia Health Spa & Guesthouse beskik oor 6 kamers en het s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1028 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za