Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adelaide Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adelaide Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adelaide Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adelaide Hospital

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Oord in Tarkastad, Oos-Kaap

Blanco Guest Farm & Holiday Resort is op 'n privaat natuurreservaat sowat 14 km buite Tarkastad in die Oos-Kaap geleë. Dié rustige plaas is aan die voet van die Winterberge geleë en bied 'n plaasvakansie met 'n w...

Vanaf
R4 740
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ufumene Game Lodge is naby Alicedale in die Oos-Kaap en bied eksklusiewe verblyf. Kom kyk hoe wild in hul natuurlike habitat wei en geniet dit wat die kombuis en kelder opdis. Verblyf word gebied in ruim suites me...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Cottage on Clarke is 'n stil ateljeekothuis in 'n privaat woonbuurt in Grahamstad. Die kothuis het 'n privaat ingang en is sowat 3 km vanaf Rhodes Universiteit en die kern van Grahamstad geleë. Dié ateljeekothuis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Die City of the Saints Guest Cottage se gasheer en gasvrou, Ryan en Chantelle, nooi jou uit om rustige verblyf in ons ruim gastekothuis te geniet. Die kothuis is in 'n veilige kompleks met 'n 24 uur-sekuriteitswag i...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Jenny's Guest House is ideaal geleë in Grahamstad, Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers. Dis naby St Andrew's College, Diocesan School for Girls, Kingswood College en Rhoses Universiteit. Verblyf...

Vanaf
R1 126
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

A White House Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n groot tuin met 'n uitsig oor die beeldskone berge en natuurskoon rondom Grahamstad. Ons bied verblyf in 'n verskeidenheid kamers, eenhede en woonstelle. Dit s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Belvedere B&B bied B&B- of selfsorg-akkommodasie in 'n stil en rustige woonbuurt in Grahamstad. Belvedere is na aan die skole en Rhodes Universiteit, en net 2 km of 4 minute se ry van die middedorp af. Die kothuis ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Mimosa is in Grahamstad geleë en dit bied gehalteverblyf met 'n geskiedkundige bekoring. Die eenheid is naby die middedorp, skole, die universiteit, winkels, restaurante en nog soveel meer. Die eenheid beskik oor...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Grahamstad, sowat 2 km van die middedorp af. Die woonstel is ook 2,2 km vanaf Rhodes Universiteit, 1,4 km vanaf...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Sunbird Cottage is in 'n pragtige tuin in die rustige voorstad Hill 60 in Grahamstad. Dit bied knus, rustige selfsorgverblyf in 'n veilige kothuis naby die eienaar se woonhuis, met veilige parkeerplek op die perseel...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

8A Grahamstown is 'n luukse en ruim gastehuis, ideaal geleë in Grahamstad. Nog nooit was die term "luuks" so gepas nie. Die gastehuis is professioneel ontwerp en versier om vir jou 'n luukse en huislike akkommodasi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, 'n voorstad van Grahamstad wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studented...

Vanaf
R600
per nag, vir 1
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

1-on-Ross bied verblyf in Grahamstad net 5 minute se ry van Rhodes Universiteit en ander geriewe in die middedorp af. Die gastehuis bied selfsorgverblyf en word deur die eienaar self bestuur. Al 3 eenhede is indivi...

Vanaf
R3 540
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

21 St Aidens is 'n selfsorghuis in die pragtige dorp Grahamstad. Dié vakansiehuis is 1 km vanaf Rhodes Universiteit, St Andrews College en ander geriewe. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Big Tree is 'n gastehuis in 'n mooi tuin onder 2 koraalbome in Grahamstad. Verblyf word in 4 unieke eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste gebied. Elke eenheid het 'n yskassie, 'n staanwaaier, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Geranium Place is 'n sonnige tuinwoonstel in 'n stil en gerieflike kompleks wat binne stapafstand van skole, universiteite en die middedorp is in Grahamstown. Parkeerplek op die perseel word voorsien. Die klein wo...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken. Gaste het 'n keuse van 4 g...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

The Milner is 'n luukse gastehuis in die kulturele hartjie van die Oos-Kaap, Grahamstad. Dit is net 130 km van Port Elizabeth af en 180 km van Oos-Londen af. Rhodes University, die Diosees van die Anglikaanse Kerk v...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

AppleBee Guest Cottages is geleë in 'n stil, gegoede omgewing in Grahamstad, net 100 m vanaf St Andrew Laerskool, 700 m vanaf St Andrew's College en DSG, en 1,2 km van Rhodes Universiteit af. Die kothuis is versi...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Colonel Graham Guesthouse is geleë in Grahamstad, in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van historiese sjarme en hedendaagse gerief. Die gastehuis is ideaal geleë naby aan die middedorp, Grahamstad se pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 140 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za