Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adelaide Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adelaide Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adelaide Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adelaide Hospital

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Amazing Grace is 'n rustige selfsorghuis met ouwêreldse bekoring, houtvloere en hoë plafonne. Dié huis word as 'n eenheid verhuur en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers, en dis stapafs...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Sondagsriviervallei

Lanherne House is 'n klassieke Grahamstad huis wat uit die vroeë 20ste eeu dateer in Westhill. Die gastehuis is binne 'n 1 km radius van Rhodes Universiteit, St Andrew's College en College of the Transfiguration. ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Aries Guest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Oatlands in Grahamstad. Die woonstelblok is naby die dorp asook Rhodes Universiteit. Die wo...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Somerset Lodge bied selfsorgverblyf in Grahamstad, 'n pragtige dorp bekend vir sy mooi landskap, feeste, 'n universiteit en topskole. Daar is 5 elegante eenhede, elkeen met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 195
R1 076
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Sondagsriviervallei

137 High Street Guest House bied gastekamers in Grahamstad en is ideaal vir gaste op soek na 'n oorslaapplek op pad na dié bekoorlike dorp se geriewe. Verblyf beskik oor 9 kamers wat elk uniek versier is. Elke kam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Isiqalo bied B&B-kamers of bloot verblyf op bed en ontbyt-basis. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie op pad na verskeie geriewe in en om die dorp. Verblyf word aangebied in 7 kamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Umzi Guest House is in Grahamstad geleë en is sowat 2 km vanaf Rhodes Universiteit en naby alle ander geriewe in die dorp. Dié gastehuis het 4 kamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbe...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Oos-Kaap

Koelfontein Farm bied selfsorgverblyf op ’n plaas 32 km buite Cradock. Die plaas is redelik afgesonder en dus ideal vir voetslaan, bergfietsroetes en voëlkyk. Daar is ’n groot dam waar ’n mens kan kanovaart i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunnyside, Grahamstad

Bartholomew's Loft is sentraal geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam deur die Oos-Kaap reis. Dié historiese gebou was eers 'n kerk en het baie karakter met...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

The Cock House is gerestoureer en bied verblyf in kamers met slaapplek vir 2 tot 4 in Grahamstad. Daar is 9 privaat kamers en ‘n selfsorgwoonstel. Daar is 7 dubbelkamers met koningingrootte-beddens en 2 dubbelkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 140 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za