Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Adelaide Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Adelaide Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Adelaide Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Adelaide Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Oos-Kaap

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Cradock. By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers. Verblyf word i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Cradock geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin. Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n sto...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cradock, Karoo

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Cradock geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak. Die gastehuis het 10 en s...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Mulberry Place is in Cradock geleë en bied selfsorgverblyf vir 3 tot 4 gaste in 2 eenhede. Gaste kan Eenheid 1 of 2 bespreek en elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Fish River Cottages Cradock is in dié bekoorlike Oos-Kaapse dorpie in 'n lekker stil area naby die sakekern, skole, sportgeriewe geleë. Die dorp loop oor van die vriendelikheid. Die verblyf bestaan uit 2 selfsor...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Cradock geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen. Daar is 12 eenhede wat daagliks sko...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Chive's Cottages is in die rustige dorpie Cradock in die Oos-Kaap geleë. Cradock is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie. Ons bied verb...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

'n Hartlike verwelkoming en 'n rustige atmosfeer wag op jou by Protea Place Guesthouse in Cradock. Beleef Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste, in die hartjie van die Karoo. Protea Place Guesthouse in Cradock, lan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Sandflats Country Inn and Self-Catering is in die klein dorpie Paterson geleë en bied gerieflike verblyf in lieflike eenhede wat jou nostalgies sal laat en herinner aan 'n vervloë era. Sandflats is net 15 km van d...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Cradock, 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande...

Vanaf
R2 795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sondagsriviervallei, Oos-Kaap

Burlington Bush Cottages bied 'n afgesonderde wegbreek in eenhede met gemeenskaplike selfsorggeriewe op 'n rustige plaas, sowat 116 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Daar is 4 ongekunstelde kothuise a...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Three Valleys Game Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, historiese graanmeul op 'n privaat wildplaas in die Oos-Kaap. Dié wildplaas is 34 km buite Bathurst en 26 km buite Grahamstad. Die huis bie...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Addo Elephant Park, Greater Addo

Zuurberg Mountain Village bied 'n historiese atmosfeer hoog in die Zuurberge. Dit is 'n rustige, unieke toevlugsoord in die berge en sluit 160 hektaar inheemse plantegroei en luisterryke uitsigte oor die Addo-olifan...

Vanaf
R2 374
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Greater Addo

SANParks Addo Nyathi Rest Camp bied jou die geleentheid om die olifante en buffels van die Addo-olifant Nasionale Park by 'n watergat 'n paar meter weg van jou af te sien drink terwyl jy 'n verfrissende drankie geni...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120 van 140 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za