Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Agulhas National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Agulhas National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Agulhas National Park

Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Rhenosterkop Rest Camp bied selfsorgverblyf in geskiedkundige grasdakkothuise op een van die oudste plase in die Strandveld. Die plaas is in 1742 gestig. Die kothuise is 31 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Then Sings My Soul is in Suiderstrand in die Agulhas Nasionale Park. Suiderstrand is 5 km vanaf die historiese vuurtoring by Kaap Agulhas. Dis buite die mees suidelike punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Suiderstrand, Wes-Kaap

'n Stukkie hemel op aarde ... Pebble Bay B&B! 'n Fantastiese Omgewing, Asemrowende Uitsigte, Absolute Ontspanning. Pebble Bay is 'n lieflike B&B in die hartjie van Agulhas Nasionale Park. Net 'n klipgooi van die w...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Blue Bay Cottage is verby die mees suidelike punt van Afrika geleë en word omring deur die Agulhas Nasionale Park. Die 2 ten volle toegeruste selfsorg-eenhede is op die ideale plek geleë vir natuurliefhebbers. D...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Linga Longa is 'n gerieflike selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Suiderstrand, omring deur die Agulhas Nasionale Park. Die kothuis is tussen die fynbos geleë en dis baie privaat. Die kothuis bestaan uit 3 en su...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

The Southern Beach House is in die rustige Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Dit is omring deur fynbos en voëls en is 'n stil natuurliefhebber s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Wings Self-catering Apartment is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë, ’n unieke plekkie by Agulhas Nasionale Park en Atlantiese Oseaan, naby die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel bied slaapplek ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Blue Bay Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op die hange van Blue Bay in Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die suidelikste punt van Afrika en is omring deur die L'agulhas Nasionale Park. Dié huis het s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

Louwtide is 'n ruim kliphuisie Suiderstrand, en grens aan Kaap Agulhas Nasionale Park. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens of dubbelbeddens. Daar is 2 badkamers. ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand, Wes-Kaap

African Splendour bied gehalteverblyf in die hartjie van Kaap Agulhas Nasionale Park – die suidelikste punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Dié area bied asemrowende fynbos en nat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1668 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za