Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alan Blyth Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alan Blyth Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alan Blyth Provincial Hospital

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R440
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Ladismith, Kaap Karoo

Mai Visti is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Ladismith. Die dorp skuil onder die Towerkop-bergpiek op die beroemde Roete 62. Ladismith spog met vrugbare, besproeide valleie wat uitstekende produkte s...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladismith, Klein-Karoo

Parkside Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die Towerkop- en die Elandsberg in Ladismith. Verblyf is in 6 kamers beskikbaar met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enk...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Ladismith Mountainview B&B bied rustige, gerieflike tuiste waarheen baie gaste gereeld terugkeer. Dis gewild onder oordeelkundige reisigers én sakereisigers en kan groot groepe akkommodeer. Die 8 ruim kamers het ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ladismith, Klein-Karoo

Le Roux B&B is in Ladismith geleë en dis ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dié gastehuis bied 9 dubbelkamers en 'n kampterrein. Elke eenheid het 'n slaaparea en 'n en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Ladismith, Kaap Karoo

Volstruis-Paleis is 'n gastehuis wat selfsorg- en B&B-verblyf in Ladismith bied. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf by Volstruis-Paleis bestaan uit 4 slaapkamers...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

7 Eland Street is 'n gastehuis in die bekoorlike dorpie Ladismith, in die Klein Karoo. Dié gastehuis het 'n asemrowende uitsig op die Klein Swartberge. Dié gastehuis beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Barnard B&B is in Ladismith in die Wes-Kaap en bied skoon, gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke en doendinge. Die verblyf beskik oor 2 ruim kamers wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Ladismith Manor is 'n gastehuis naby die bekende Roete 62 in Ladismith in die Wes-Kaap. gaste kan op 'n slegs-verblyf- óf B&B-basis by ons bespreek. Ladismith Manor is 'n goeie keuse vir gaste wat wil wegbreek van ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladismith, Kaap Karoo

Ritorna - Me skuil in 'n prentjiemooi tuin met 'n uitsig op Towerkop en Elandsberg. Dit is in Ladismith, 'n historiese dorpie in die middel van die Klein Swartberg se vallei in die Klein-Karoo. Die bekoorlike Kaap-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 689 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za