Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexandra Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexandra Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandra Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexandra Hospital

Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Daisy is op 'n woonperseel in die woonbuurt Rondebosch geleë en dit is stapafstand vanaf die Rondebosch-dorpsmeent, Rooikruis Kinderhospitaal en Silwood School of Cookery. Verblyf is beskikbaar in 'n skakelw...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Woodstock, Wes-Kaap

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word. Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

House of Ephraim is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in die voorstad Kensington in Kaapstad. Daar is voorsorg getref vir die waterkrisis in Kaapstad. Die gastehuis het 1 en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens. D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonst...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot die N2-, M3- en M5-hoofweë. Hierdie huis het 'n Victoriaanse styl en bied verblyf in 2 suites me...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in University Estate, Wes-Kaap

6 Rhodes Avenue is 'n elegante, kunstige selfsorghuis in die Universiteitsoord. Die kenmerkende blou heining omraam die pragtige, welige tuin. Daar is 'n ook 'n stoep, en die huis bied toegang tot 'n privaat binneho...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledi...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 5505 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za