Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Pip's Place bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Aliwal-Noord. Dié gastekamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed, klerekas en badkamer m...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Sondela Guest House bied hartlike gasvryheid en akkommodasie aan gaste. Dis in Aliwal-Noord op pad na Tiffindell Ski-Oord en die Ooskus geleë. Dis ook naby 'n spa en net 2 km van die Oranjerivier af. Daar is 10 k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

BMyGuest is geleë in die klein dorpie Aliwal-Noord naby die oewer van die Oranjerivier. Hierdie selfsorg-akkommodasie is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne en diegene wat op reis is en soek na 'n plekkie om te...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Kwela Bed and Breakfast word deur die AA sterk aanbeveel as B&B en bied gaste gemaklike oornagverblyf in pragtig versierde kamers. Die B&B is in die middel van Aliwal-Noord op die N6-roete van Pretoria na Oos-Londen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Landy's Guest House bied gehalte-verblyf in die klein dorp, Aliwal-Noord, in die Oos-Kaap. Die dorp skuil aan die oewer van die Oranjerivier en spog met 2 warmwaterbronne en historiese besienswaardighede. Daar is v...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Little Ranch is die ideale plekkie vir oornagverblyf vir reisigers op pad na die Kaap. Dit is net buite Aliwal-Noord geleë en die dorpie is reg langsaan die Oranjerivier. Die plaas bied gaste 'n keuse tussen 2 ge...

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Queens Terrace Guest House is in die plaasdorpie Aliwal-Noord geleë. Die goeie padstelsel wat Aliwal-Noord met die omliggende dorpe verbind, dien as ’n deurgang vir reisigers wat op pad is na die Oos-Kaap en die ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

JoCha Akkommodasie is in Aliwal-Noord en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgeenhede vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Vrystaat

Hierdie eksklusiewe gastehuis is geleë op die grens van die Oranjerivier, tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap. La Riviera bied 'n lafenis vir die siel en danksy die verhewe uitsigte wat dit gaste bied, vars lug en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 105 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za