Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Budget Overnight is 'n selfsorgwoonstel in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir 'n groep vriende of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Hierdie dubbelverdi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

@Peace is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Aliwal-Noord. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Ons het 2 ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjerivier, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 5 eenhede, wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DS...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

3 on Naude bied selfsorgverblyf in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap. Dit is 200 km vanaf Bloemfontein en 360 km vanaf Oos-Londen. Dit is die ideale oornagplek op die N6 vir lang reise na- of van die kus af. 3 op Naude...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Whittals Chalets is in Aliwal-Noord, 400 m van die N6 af. Elke chalet het 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, badkamer en 2 slaapkamers (eerste slaapkamer met 'n dubbelbed en tweede met 'n dubbel- en enkelbed), en is ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Tania's Accommodation bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing wat geleë is aan die noord-oostelike randjie van Arbor View in Aliwal-Noord naby die Oranjerivier. Akkommodasie bestaan uit 2 self...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

N6 Guest Lodge is 'n luukse en elegante instansie aan die buitewyke van die stil, plattelandse dorpie Aliwal-Noord. Dit is tussen Oos-Londen en Bloemfontein. Verblyf word hoofsaaklik voorsien vir sake- en regering-r...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Conville B&B is 'n geskiedkundige huis wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is en in 1908 gebou is. Dit is 800 m vanaf die oewer van die Oranjerivier en net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6-roete. Ons bied die i...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aliwal-Noord, Vrystaat

Orangia Game Lodge is 'n kort entjie se ry vanaf die klein dorpie, Aliwal-Noord, aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dié lodge is in die middel van 'n vrugbare plattelandse streek en Aliwal-Noord spog met 2...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord, Vrystaat

At The Nest Bed and Breakfast is naby aan die N6 net 5 km vanaf Aliwal-Noord, die poort na die Oos-Kaap, geleë. Die gastehuis is op 'n 21 hektaar-eiendom met ruim gronde en 'n lieflike, luisterryke tuin met talle b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 107 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za