Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm bied gemaklike akkommodasie in selfsorg-eenhede in die tolhekwag of stalle wat deur die tolkompleks gebruik is gedurende die laat 1800's. Toll Inn Guest Farm is 10 km buite die klein dorpie van A...

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vrystaat

Jak Strydom Private Nature Reserve is 'n kort motorrit vanaf Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Oranjerivier. Die dorp is in 'n florerende plaasarea geleë en spog met 2 warm minerale bronne me...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

Badfontein Guest Farm is 'n werkende plaas aan die oewer van die Oranjerivier, net 'n halfuur se ry vanaf Aliwal-Noord. Dié gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n salige atmosfeer, lieflike sonsondergang...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Mooivlei Guest Farm is tussen Aliwal-Noord en Lady Grey in die Oos-Kaap geleë, net 8 km van die R58 af. Ebbie en Minette Hattingh, jou gasheer en gasvrou, nooi jou uit om die plaas te ervaar en tuis te gaan in 2 ge...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rouxville, Zastron

House1929 bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie, Rouxville, wat op die N6-hoofweg geleë is. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Oos-Londen reis. Ons bied verskeie verblyfsopsie...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rouxville, Zastron

Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die huis kan slegs as 'n eenheid bespreek word, ongeag hoe...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rouxville, Zastron

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die Oos-Kaap en Lesotho mekaar ontmoet. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers, maar besoekers kan ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Oppi-Plaas bied gemaklike verblyf op 'n plaas vir gesinne of paartjies. Ons is slegs 5 km vanaf die R58 tussen Aliwal Noord en Lady Grey (40 km vanaf Aliwal Noord en 22 km vanaf Lady Grey) geleë. Kom geniet saam me...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Be Our Guest bied selfsorgverblyf in Lady Grey, 'n stil dorpie in die Oos-Kaap. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n binneb...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Burgersdorp, Oos-Kaap

Zetana Guesthouse is 'n pragtige B&B, die ideale plek om te ontspan in 'n rustige omgewing. Dit is in 'n stil buurt in Burgersdorp geleë, 'n dorpie vol karakter en definitief die besoek werd. Die gastehuis bied 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za