Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Burgersdorp, Oos-Kaap

Zetana Guesthouse is 'n pragtige B&B, die ideale plek om te ontspan in 'n rustige omgewing. Dit is in 'n stil buurt in Burgersdorp geleë, 'n dorpie vol karakter en definitief die besoek werd. Die gastehuis bied 4...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan. Ons bied 5 gerieflike selfsorg-een...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge. Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap. Verblyf by Millers Wood Cabins het 2 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of kinders....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike boetiek-hotel in 'n Edwardiaanse styl wat in die 19de eeu gebou is. Dit is in die hartjie van Lady Grey geleë, 'n prentjiemooi dorpie met Victoriaanse styl en word deur di...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

8 on George Guest House is in die dorpie Lady Grey geleë. Die dorpie lê tussen die voorheuwels van die Witteberge. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en da...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

Die Comfrey Cottage Collection is 'n 4-ster-gastehuis wat in 'n parkagtige tuin aan die voorheuwels van die Witteberge in Lady Grey geleë is. Ons bied 'n gesellige toevlugsoord vir die moeë reisiger. Ontspan onder...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

The Kingsman Boutique Hotel is op die hoofpad in Burgersdorp geleë. Ons het 3 en suite-kamers: die Ambassadeur, die Premier Suite en die Presidensiële Suite. Elke ruim suite is individueel versier en beskik elkee...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vrystaat

Letsatsi Game Lodge is in die Vrystaat geleë, 110 km van die Gariepdam af en 173 km van Bloemfontein af. Die lodge maak voorsiening vir reisigers, konferensies en funksies, en spog met 'n uitstekende restaurant. Le...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

The Hut Gastehuis bied gerieflike blyplek vir gaste in 'n bekoorlike huis in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die gastehus het 4 kamers, almal en suite, met privaat ingange. Die grasdak-gesinseenheid het plek vir 5 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 107 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za