Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersdorp, Oos-Kaap

Artisan Gastehuis is 'n moderne gastehuis in Burgersdorp en bied gaste 'n keuse tussen 2 eenhede. Gaste kan die Artisan Selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 of die Artisan Gesinskamer met slaapplek vir 4 bespreek. ...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Ou Huisie by Tienfontein. Eugene en Alta Heyns voorsien ouwêreldse gasvryheid op die plaas Tienfontein. Tienfontein B&B is deur die AA gegradeer as "uitstaande". Die plaas is op die R26 halfpad tussen Zastron...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

DeKat B&B is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf beskik oor 'n gesinseenheid wat slaapplek bied aan 5 gaste en 'n dubbelkamer met slaapplek vir...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersdorp, Oos-Kaap

Seisoen Guest House is in Burgersdorp in die voorheuwels van die Stormberge geleë. Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging en 2 driekwartbed...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Burgersdorp, Oos-Kaap

Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie. Die gastehuis het 4 stylvolle en suite-kamers....

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Lady Grey, Oos-Kaap

Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Karnmelkspruitrivier. Daar is ook 1 kothuis met selfsorggeriewe vir 'n groep. Dit is 'n fantastiese vak...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkly-Oos af. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 16. Daar is braaigeriewe, 'n daaglikse skoonmaakdiens ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Hierdie bekoorlike, plattelandse selfsorgkothuis is geleë tussen Lady Grey en Barkley-Oos en het eindelose, asemrowende uitsigte. Oral waar jy ry bied dié area manjifieke uitsigte wat uniek is aan die area. Die k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Smithfield, Vrystaat

Jasmine Cottages is in Smithfield, 'n dorpie in die Vrystaat, geleë. Verblyf word gebied in 'n kothuis, wat afsonderlik van die eienaar se huis is, en 'n kamer in die hoofhuis is. Dit het 'n aparte ingang om gaste ...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zastron, Vrystaat

Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word gebied in 2 ruim slaapkamers, ideaal vir 'n gesin. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 109 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za