Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Smithfield, Vrystaat

The Purple House in Smithfield is een van die oudste, lekkerste gastehuise in die Vrystaat, en is boonop ingerig met lugversorging. Die bestuurder en eienaar, Johann Greeff (oom van sangeres Karen Zoid), is altyd be...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zastron, Vrystaat

36 On Boom B&B is geleë teen 'n populierbos in die pragtige dorpie Zastron, en het pragtige uitsigte op Aasvoëlkop. Die 4 kamers is individueel versier, beskik oor privaat ingange en en-suite badkamers, en waarbo...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Smithfield, Vrystaat

Hierdie ruim, moderne kothuis in Smithfield in die Vrystaat is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne en bied slaapplek vir 6 gaste. Die verblyf is B&B- en selfsorgverblyf in een, met gehalte be...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge is 'n eksklusiewe instansie met AA Superior-status aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer sodat gaste in hierdie pragtige...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zastron, Vrystaat

Bly & Gly is 'n gastehuis in die pragtige Zastron en is net 32 km vanaf die Makheleng-grenspos na Lesotho. Verblyf word in 4 individueel gemeubileerde kamers gebied en is ideaal vir rugsakreisigers en vakansiegang...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Smithfield, Vrystaat

Nick's Place is 'n bekoorlike gastehuis in die geskiedkundige dorpie, Smithfield. Die dorp is 'n bekende stopplek vir reisigers langs die N6 en die trotse tuiste van Nick's Place. Verblyf is beskikbaar in 3 gastek...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Smithfield, Vrystaat

Lazy Likkewaan bied billike, stil, selfsorgverblyf in die prentjiemooi Vrystaatse dorpie, Smithfield. Hierdie gerieflike verblyf is geskik vir reisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie na 'n lang dag op die pad. ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Zastron, Vrystaat

Mountain View is in Zastron in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of groot groepe. Die verblyf is teen die voet van die Aasvoëlberg en is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers en a...

Vanaf
R720
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Be My Guest is 'n hartlike, knus selfsorgwoonstel in Zastron in die Vrystaat, met 'n privaat tuintjie waarin kinders en troeteldiere kan baljaar. Zastron is bekend vir "Die Oog", die beroemde gat in die berg en die ...

Vanaf
R830
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za