Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Glen Doone is in die ongerepte Witteberge geleë. Dit maak deel uit van die suid-oostelike Drakensberge. Die kunsvlieghengel-kothuis lê tussen die berge en is ook binne stapafstand van die rustige, terapeutiese Kar...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enige motor. Dié selfsorgkothuis is geskik vir 'n gesin of klein groepe. Daar is 'n dubbelkamer met ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Rusplek Dam Huis bied selfsorgverblyf teen die water wat oor die Montagu-dam, net buite Zastron uitkyk. Gaste klop by ons aan om hulself te verlustig in die prentjiemooi omgewing, te hengel en watersport te beoefen....

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Dampondok bied verblyf met 'n uitsig oor 'n pragtige dam en berge, 11 km vanaf Zastron. Dit is ideaal vir diegene wat smag na 'n wegbreek en lekker kuiertyd saam met vriende of familie. Dié selfsorgverblyf is...

Vanaf
R800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Lusthof Selfsorg is ongeveer 12 km van Zastron af geleë. Ervaar 'n ware Weskus-atmosfeer en word deel van Transgariep. Dié goed toegeruste selfsorgverblyf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 3...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Berghut is 3 km met in die berge in, onder 'n groot rots geleë. Dis 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die plaas Groenhoek. Die hut bied 'n pragtige uitsig op die Malutiberge in die ooste en oor Lady Grey i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die stil dorpie Bethulie. Die gastehu...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Karoo Huisie is 'n pragtige, rustieke selfsorgkothuis wat op 'n kleinhoewe naby die Karoo Pandok Guest House, in die geskiedkundige dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë is. Die kothuis is gerieflik gemeubileer m...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage is 'n pragtig versierde selfsorg-plaaskothuis. Dis aan die uithoeke van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë. Dié sonderlinge, luukse kothuis bied slaapplek v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za