Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers. Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak w...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bethulie, Vrystaat

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bethulie, Vrystaat

Pitch-Up S.A. is in die Suid-Vrystaat in Bethulie geleë met 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie vir oornagreisigers of kort wegbreke. Reisigers met troeteldiere is meer as welkom. In 1937 is die oorspronklike ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-koppies geleë. Dié dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam, en dit bied e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

5 on Roux is 'n lieflike dorpshuis in Bethulie wat uit 'n vervloë era dateer. Dit is toeganklik vir gaste in rolstoele en het slaapplek vir 6. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die deurkosyne en deurgange in di...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose bied gerieflike B&B-verblyf in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat. Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 107 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za