Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aliwal North Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aliwal North Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal North Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aliwal North Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Hillside Guest House is in Bethulie geleë en bied gehalteverblyf in hierdie historiese dorp. Bethulie het 'n uitsig oor die Oranjerivier en die langste treinbrug in die suidelike halfrond. Gerieflike verblyf word ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Oppie Koppie B&B is 'n unieke tuiste tussen die koppies met 'n uitsig oor die historiese dorpie Bethulie. Hierdie dorpie het panoramiese uitsigte oor die Gariepdam, die Oranjerivier-brug en die omliggende platteland...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Vrystaat

Boomplaats Gasteplaas is 'n werkende organiese plaas net 35 km vanaf Zastron. Gaste het 'n keuse van 2 rondawels, Sable of Wildebees of die Lechwe kothuis. Die Sable Rondawel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Molteno Hoedklip Lodge is in die onverstoorbare platteland geleë, net 23 km vanaf Molteno, 'n Oos-Kaapse dorpie. Die huis beskik oor 4 slaapkamers (1 dubbelbed en 6 enkelbeddens) met 2 badkamers. Daar is 'n kombui...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Millerd Mountain Accommodation bied selfsorg-akkommodasie en is onder die majestueuse Avoca-piek geleë. Gaste kan kies tussen die Switserse Millerd Mountain Cottage of die ruim plaashuis, Millerd Mountain Lodge. T...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dordrecht, Oos-Kaap

The Forecourt B&B and Self-Catering is in Dordrecht geleë. Dit is gerieflik naby Forecourt Koffiewinkel waar jy ontbyt, middagete en aandete kan nuttig. The Queen is ontwerp met gerief in gedagte en het 'n koning...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Molteno, Oos-Kaap

Molteno Guesthouse bied verskeie verblyfopsies vir reisigers na Molteno. Die kamers is individueel ingerig en het elk enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elektriese komberse word voorsien en e...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Molteno, Oos-Kaap

Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde gas kan op 'n slaapbank in die sit...

Vanaf
R2 670
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Welgeval Farmstay is 'n lieflike, selfsorgplaashuis tussen Smithfield en Reddersburg in die Vrystaat. Dié plaashuis is volledig ingerig vir gerieflike verblyf. Die plaas is perfek vir 'n gesin op soek na 'n rustige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Coldstream Cottage skuil in die tuin van Coldstream net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown, net onder die bekende Penhoekpas. Dié selfsorgkothuis is volledig gemeubileer, h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 106 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za