Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy All Saints Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby All Saints Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van All Saints Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby All Saints Hospital

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rubicon se selfsorgeenhede was eertydse klaskamers van 'n ou sandsteen-skoolgebou. Die akkommodasie is in Rhodes - 'n bekoorlike, ouwêreldse dorpie in die Oos-Kaapse Hoogland naby aan die grens van Lesotho. Die ou ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodes, Oos-Kaap

Walkerbouts Inn bied gerieflike verblyf, heerlike plattelandse kookkuns en hartlike gasvryheid. Die ontspanne en gasvrye atmosfeer maak dit 'n ware tuiste weg van die huis in die egte suider Drakensberg. Dit is in ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rhodes, Gauteng

Rhodes Reservations bied selfsorg-eenhede naby die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se gejaag af. Verblyf by Rhodes Reserv...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - The Bothy is 'n selfsorgkothuis in die klein, bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesellige en rustige wegbreek, weg van di...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Cyriacus is 'n groot selfsorghuis met pragtige uistige op die berge in die klein dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - The Eyrie is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dié plekkie is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Mount Nevin Farm Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n ruim selfsorg-plaashuis wat diep in die berge skuil, sowat 5 km buite die prentjiemooi bergdorpie Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die bekoorlike, ongekun...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Little Leeds is 'n klein, maar luukse selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Little Leeds is 'n sonderlinge kothuis wat goed toegerus is. Die woonstel is ten volle ge...

Vanaf
R3 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - The Barn is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-area geleë is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige wegbreek in die berge. Di...

Vanaf
R4 650
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Mascot is 'n selfsorgkothuis in die klein en prentjiemooi dorpie Rhodes. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek in die berge, weg van die stadslewe. Rhodes Cottages - Mas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 74 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za