Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy All Saints Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby All Saints Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van All Saints Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby All Saints Hospital

Vanaf
R2 890
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Steele's House is 'n ou, ongekunstelde selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ongekunstelde verblyf tussen die berge. Die huis is volledig toegerus en he...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na basiese verblyf weg van die gedruis van die stad af. Di...

Vanaf
R2 810
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Tintern is 'n spoggerige selfsorgkothuis wat in 'n sentrale deel van Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area geleë is. Dié verblyf is onlangs opgeknap en ons wil graag gaste uitnooi om ons vars,...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Merrywood is 'n selfsorghuis in die sonderlinge dorpie Rhodes. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 'n groep van 6 volwassenes en 2 kinders, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Die huis het 2 ing...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Nelsons Croft is 'n selfsorg-eenheid in die oulike dorpie Rhodes. Die huis en kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkam...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Die Pastorie is 'n ruim vakansiehuis in die rustige dorpie, Rhodes. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir tot 12 haste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badka...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Firefly Cottage is in die bekoorlike dorpie, Rhodes geleë en bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis wat slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders bied. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Hamilton's is 'n kompakte selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike, geskiedkundige dorp, Rhodes in die Oos-Kaap. Rhodes skuil tussen die Oos-Kaap se Hooglande, grens aan Lesotho en is omring deur riviere en 'n bergre...

Vanaf
R2 810
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Bellbrook is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n plaasstyl wat in die klein, prentjiemooi dorpie Rhodes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n stil wegbreek in die berge. Rhodes Cottages...

Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie, Rhodes, geleë is. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesin. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 70 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za