Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aloe Ridge Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Aloe Ridge Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aloe Ridge Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Aloe Ridge Game Reserve

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

26 Degrees South Bush Boho Hotel bied B&B 14 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek vir 'n sake- of vakansiewegbreek. 26 Degrees South Bush...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Cottages is in die Wieg van die Mensdom geleë in Zwartkop, naby talle trou-venues geleë. Gaste kan ontspan in ‘n rustige omgewing en dis die ideale ligging vanwaar die area met verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersdrift, Krugersdorp

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word be...

Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Kloofzicht Lodge is teen die voorheuwels van die Zwartkopberge in die Wieg van die Mensdom geleë en is 40 minute se ry van Sandton en Pretoria af. Vyfster-gasvryheid en -diens is 'n hoofkenmerk van Kloofzicht Lodge...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Wes-Rand, Johannesburg

Beau Valley Backpackers is in die Cradle Moon Bewarea in Muldersdrift geleë. Dis net 30 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, en 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe en Cradlestone Mall. Dis in 'n rustige,...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Nebo bied verblyf op 'n 21 ha-kleinhoewe in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Dié kleinhoewe word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n veilige stukkie hemel op aarde. Dié kleinhoewe spog met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Misty Morn Cottages is op 'n plaas aan die voet van die Zwartberge geleë, in die Wieg van die mensdom in Muldersdrift. Misty Morn Cottages bied gaste 'n keuse tussen kothuise wat ten volle gemeubileer is en elkeen...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Johannesburg

The Moon and Sixpence Boutique Lodge is by die Beyers Naude M5-verlenging op die Wieg van die Mensdom-grens. Daar is 4 kamersoorte en elke kamer is elegant versier. Die luukse kamers is in pragtige tuine met fonte...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Ekudeni Country Venue is 'n eksklusiewe lodge en venue waar wild wei en jy 'n ware Afrika-ervaring sal kry. Ekudeni Country Venue is in Muldersdrift, net 30 minute se ry buite Johannesburg en Pretoria, en 10 minute ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2465 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za